Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rusibiki

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Gideon Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Maande gelys 6

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 11 resensies vir Rusibiki
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Samoline H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Samoline H
Gesin met klein kinders

Fantasies.

Meer as lekker. By die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanna C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johanna C
Gesin met tieners

Netjiese skoon geriewe.

Veilige en netjiese plek met baie gasvrye eienaars. Ons het baie lekker gebly en die plek het alles wat mens nodig het. Die 1 bed is nie geskik vir 'n volwassene nie aangesien dit baie laag en hard is. Dit is regtig die enigste iets wat gepla het. Mense wat hierheen kom moet bewus wees daar is net 'n klein winkeltjie en moet eerder alles saambring. Daar is ook net een klein kroeg/restaurant.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusibiki se terugvoer

Beste Johanna,
baie dankie dat julle Rusibiki gekies het vir julle akkomodasie. Dit was baie lekker om julle as gaste te ontvang. Dankie vir die positiewe terugvoering en ons gaan beslis werk daarvan maak om die bank bed met 'n standaard bed te vervang. Die oorspronklike idee toe ons oopgemaak het, was dat ons 2 volwassenes en 2 kinders gaan akkomodeer, maar met die tyd het die mense dit so by ons geniet en ons al hoe meer besprekings vir 4 volwassenes ontvang dat die bank bed nie meer sy doel dien nie. Ons hoop ons sien julle binnekort weer by ons.

Rusibiki
Marcelle J - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing stay!

Clean, neat and everything you need for a perfect self-catering experience. Very friendly hosts. We had a very good time.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro N - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, gerieflik, lekker.

Baie lekker gebly. Die gasvryheid het ons onmiddellik tuis laat voel. Ons gaan beslis weer gaan. Sal dit enige tyd aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Armand V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armand V

Gesins naweek wegbreek.

Ons het baie lekker by Rusibiki tuis gegaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danene L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danene L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice.

It was very relaxing and peaceful. The hosts were very friendly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elandre M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elandre M
Gesin met klein kinders

Geld waarde om te ontspan.

Baie lekker en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jannie V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jannie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitgerus.

Stil, privaat, lekkerste restaurant, baby huis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rohann J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rohann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Jip, dit was lekker gewees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valery S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valery S
Gesin met tieners

Fantasties. Briljant. Beste vakansie in 'n lang tyd.

Riekie en haar man is baie baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusibiki se terugvoer

Hello Valery,

Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons is baie bly dat julle dit so geniet het by ons, dis vir ons 'n groot voorreg om te sien hoe ons gaste waarde vir geld kry en dit ook so geniet dat hulle altyd weer wil terugkom.

Groetnis

Riekie
Rusibiki

Rusibiki
Lance K - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lance K
Saam met vriende

Fantastic.

Ja, ek het baie mooi en vriendelike mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rusibiki se terugvoer

Beste Lance,

Baie dankie vir jou resensie, dit word waardeer en ons is bly julle het dit geniet.

Rusibiki
Vanaf R690
R690 R587
per nag (plek vir 4)
Vanaf R690
R690 R587
per nag (plek vir 4)
Vanaf R690
R690 R587
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Tulip-straat 6, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe98e5be614ffc7baea59ff31c72fd2a5b4468ab248cefc72840f3223e6ae1c512c80a0d18330a48cb08f2ba4a5f12266a4fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R690 nouVanaf R587 per nag (plek vir 4) 11 5 1 5 6 Tulip street Blue Horizon Bay 6070 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.971711053624 25.262462565641
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem