Rusibiki
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Gideon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 10
Maande gelys 6
Opsomming van Resensie
Johanna C - Apr 2024
Algehele gradering
Netjiese skoon geriewe.
Rusibiki se terugvoer
Beste Johanna,
baie dankie dat julle Rusibiki gekies het vir julle akkomodasie. Dit was baie lekker om julle as gaste te ontvang. Dankie vir die positiewe terugvoering en ons gaan beslis werk daarvan maak om die bank bed met 'n standaard bed te vervang. Die oorspronklike idee toe ons oopgemaak het, was dat ons 2 volwassenes en 2 kinders gaan akkomodeer, maar met die tyd het die mense dit so by ons geniet en ons al hoe meer besprekings vir 4 volwassenes ontvang dat die bank bed nie meer sy doel dien nie. Ons hoop ons sien julle binnekort weer by ons.
Marcelle J - Apr 2024
Algehele gradering
Amazing stay!
Petro N - Mrt 2024
Algehele gradering
Rustig, gerieflik, lekker.
Armand V - Jan 2024
Algehele gradering
Gesins naweek wegbreek.
Danene L - Jan 2024
Algehele gradering
Very nice.
Elandre M - Des 2023
Algehele gradering
Geld waarde om te ontspan.
Jannie V - Des 2023
Algehele gradering
Uitgerus.
Rohann J - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig.
Valery S - Nov 2023
Algehele gradering
Fantasties. Briljant. Beste vakansie in 'n lang tyd.
Rusibiki se terugvoer
Hello Valery,
Baie dankie vir die positiewe terugvoering, ons is baie bly dat julle dit so geniet het by ons, dis vir ons 'n groot voorreg om te sien hoe ons gaste waarde vir geld kry en dit ook so geniet dat hulle altyd weer wil terugkom.
Groetnis
Riekie
Rusibiki
Lance K - Nov 2023
Algehele gradering
Fantastic.
Rusibiki se terugvoer
Beste Lance,
Baie dankie vir jou resensie, dit word waardeer en ons is bly julle het dit geniet.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tulip-straat 6, Blue Horizon Bay, Port Elizabeth, 6070, Oos-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom