LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rusplek Dam Huis | LekkeSlaap
+17

Rusplek Dam Huis

4 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 15, , Zastron, 9950, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Rusplek Dam Huis bied selfsorgverblyf teen die water wat oor die Montagu-dam, net buite Zastron uitkyk. Gaste klop by ons aan om hulself te verlustig in die prentjiemooi omgewing, te hengel en watersport te beoefen.

Die huis bestaan uit 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens. Die huis bied slaapplek vir 8 gaste. Die oopplan-leefarea en -kombuis is toegerus met sitplek, 'n ontbyttoonbank en 'n kaggel. Bring asseblief jou eie linne en handdoeke.

Daar is ook 'n stoep met 'n ingeboude braai ? die ideale plek vanwaar jy die uitsig kan bewonder. Dit is die perfekte bestemming vir vriende of 'n gesin wat smag na 'n wegbreek. Buiten die watersport en hengel is die volgende doendinge ook in die omgewing beskikbaar: stap, bergfietsry, bergklim, voëlkyk en mooi wandelinge.

Slaapplek

’n Bespreking by Rusplek Dam Huis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 5 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
2 xEnkelslaapbank

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 4 resensies vir Rusplek Dam Huis
Netheid
4.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Plot 15, , Zastron, 9950, Vrystaat
  • Gaste dink Rusplek Dam Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Zastron Vrystaat
Vanaf R600
per nag (plek vir 8)
Vanaf R600
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 15, , Zastron, 9950, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQzM2NiZmViLTNiZTQtNDVhMC1hZDQzLTA4MzU5MWZkNTI4ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 Plot 15 Montagu Dam 9950 Vrystaat 086 999 0018 16:00-19:00 10:00 -30.309247271094 27.17027708888
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!