Rustenburg Akkommodasie by Rustenburg Guest House | LekkeSlaap
+49

Rustenburg Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Poinsettia Laan, , Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Rustenburg Guest House bied 3-ster-verblyf aan in Safari Gardens, 'n vreedsame en kalm woonbuurt in Rustenburg. Die gastehuis is gerieflik ongeveer 1 km vanaf die N4-hoofweg.

Die gastehuis het 20 netjiese en ruim en suite-slaapkamers. Elke kamer is smaakvol versier en ingerig met luukshede soos lugversorging, 'n kluis, 'n haardroër, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. DVD-geriewe is beskikbaar op versoek. Die bed-opset word volgens jou voorkeur gedoen, of jy nou 'n dubbelbed, enkelbeddens of 'n kombinasie daarvan verkies.

Ons bied daagliks ontbyt aan met aandete- en middagete-pakkies beskikbaar met vooraf reëling. Doen asseblief navraag by die gastehuis indien jy 'n wasgoeddiens benodig. Oorgenoeg parkeerplek is beskikbaar in 2 veilige parkeerhawes. Die gastehuis het braaigeriewe en vermaak-geriewe in die lapa met 'n TV. Daar is ook 'n swembad op die perseel.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Witborde
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 8 resensies vir Rustenburg Guest House
Netheid
4.3/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • 4 Poinsettia Laan, , Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Gaste dink Rustenburg Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Rustenburg Noordwes
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Poinsettia Laan, , Rustenburg, 0299, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIxNDY1YjdiLTc3MjEtNGMxOC04ZDljLWM1ZGNhZGIzZGQ0ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 8 5 1 5 4 Poinsettia Avenue Safari Gardens 0299 Noordwes 086 999 0018 13:00-21:00 10:00 -25.697837012415 27.219896614551
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za