Rustenburg Palm Lodge
- Kapasiteit: 72 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beyers Naude-rylaan 99, Rustenburg, 2999, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R750 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rustenburg Palm Lodge bied gastehuisverblyf in Rustenburg, sentraal.
Verblyf is beskikbaar in individueel ingerigte en gemeubileerde gaste-suites. Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer, 'n TV met 'n verskeidenheid plaaslike kanale en koffie- en teemaakgeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Matrasse vir kleiner kinders is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Daar is 'n restaurant en 'n kroeg met 'n volledige lisensie op die perseel. Onderdakparkeerplek word voorsien.
Rustenburg Palm Lodge is slegs 6 km vanaf die plaaslike winkelsentrum, Waterfall Mall. Vir alle sokkerondersteuners is die vestiging ongeveer 25 km vanaf The Royal Bafokeng Sportstadion. Sun City is 40 km weg, ideaal vir 'n daguitstappie.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete
- Middagete
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Blaaibord
- Witborde
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Diners-kaart
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
3.9/5
Elizabeth Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 64
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Beyers Naude-rylaan 99, Rustenburg, 2999, Noordwes
- Gaste dink Rustenburg Palm Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Rustenburg Noordwes
- Kapasiteit: 72 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beyers Naude-rylaan 99, Rustenburg, 2999, Noordwes
- Alle ouderdomme is welkom