Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Butler Guest House

Gastehuis
Standaard Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Die dubbelkamers is privaat en gemaklik versier met 'n unieke-styl, met al die luukse toebehore. Die en suite-badkamer het net 'n stort.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Verwelkomingsdrankie, tee en koffie, beskuit, koekies, vars melk en water.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar. Laat asb. die gasvrou voor 12:00 die middag weet.
Aandete word net tot 20:30 bedien.
'n Spesiale bad-aanbieding word vir gaste in Kamer 3 aangebied.
Piekniekmandjies en wasgoeddienste kan teen ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kothuis
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid is ideaal vir gaste wat 'n bietjie langer wil bly. Die tweeslaapkamer-eenheid het 'n sitkamer met 'n slaapbank (groot genoeg vir 1 volwassene) en 'n TV. Die slaapkamer het 2 enkelbeddens of 'n koninggrootte-bed, 'n klein maar volledige badkamer, klein kombuisie, braai-area en privaat stoep.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Verwelkomingsdrankie, tee en koffie, beskuit, koekies, vars melk en water.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar. Laat asb. die gasvrou voor 12:00 die middag weet.
Aandete word net tot 20:30 bedien.
'n Spesiale bad-aanbieding word vir gaste in Kamer 3 aangebied.
Piekniekmandjies en wasgoeddienste kan teen ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Luukse Koningkamer
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die luukse kamer het 'n lieflike koninggrootte-bed, 'n fantastiese badkamer met 'n dubbelwasbakeenheid, 'n groot stort, hoekbad en japonne. Die perfekte atmosfeer vir 'n wittebroodspaartjie. 'n Romantiese bad kan gereël word teen 'n addisionele koste vir die gaste wat graag 'n bietjie gepamperlang wil word. Kerse, sjampanje, roosblare en musiek word voorsien vir die perfekte aand.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed Kindermatras vir 1
Slaapkamer
Plek vir 3 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKindermatras vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamerbediening
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Prys sluit in

Verwelkomingsdrankie, tee en koffie, beskuit, koekies, vars melk en water.

Huisreëls

Ontbyt en aandete is op versoek en teen ekstra koste beskikbaar. Laat asb. die gasvrou voor 12:00 die middag weet.
Aandete word net tot 20:30 bedien.
'n Spesiale bad-aanbieding word vir gaste in Kamer 3 aangebied.
Piekniekmandjies en wasgoeddienste kan teen ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandweg 24, Parkville, Witrivier, 1240, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATtCEojsmjP5fX31jLF1JgbkxmJWJNQkkiQoDWLUo6EPEvftRW3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 45 5 1 5 24 Eland Road Parkville 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.322093862967 31.005328924603