+65
Gastehuis in Witrivier

Rustic Butler Guest House

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 79 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Magda R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Beste gastehuis in Witrivier. Gasvryheid in oorvloed. Altyd baie netjies en skoon. Slaap gereeld daar oor en sal dit vir enigeen aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Rustic Butler Guest House
Dankie Ronel En dankie vir die respek wat julle die kamers getoon het. Mens kon skaars sien dat julle daar geslaap het! Wonderlike gaste maak my werk so 'n plesier.

Trudie J
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Verblyf was baie lekker. Mooi tuin. Baie lekker gebly, vriendelike mense, goed geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Okt 2025

Lekker plek. Oulike plek en gaan beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel K
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2026

Warm atmosfeer en voel tuis. Ongelooflik mooi en baie vriendelik. Werklik heerlike warm atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Annelize
Rustic Butler Guest House
Dankie Magda - julle is sulke oulike mense. Dit voel al amper of ons familie is. Julle is altyd welkom.

Tony Marcio T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

We will be back. Amazing, perfect romantic place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anita F
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2025

Waarde vir geld. Ons verblyf was baie lekker, al was dit net 1 aand. Sal beslis weer kom as ek in die omgewing werk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Willem N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Ontvangs vriendelik, netjies en skoon, baie lekker gebly. Ons is baie vriendelik ontvang, die plek is baie netjies en skoon. Die tuin is ook baie mooi. Ons sal vir seker in die toekoms weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Selma D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Beste gastehuis ooit! Daar is na elke stukkie detail omgesien! 'n 10/10 vir seker! Gasvrou het ons baie welkom laat voel. Die kamers was pragtig skoon en stylvol. Met heerlike komberse en linne, versnaperings, 'n sherry op die stoep was dit 'n oorblyf op sy beste!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anelle C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Heerlik gerieflik gemaklik vriendelike diens. Heerlike en gerieflike verblyf. Naby aan die winkels en veilig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annelize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 79

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 850
per nag (plek vir 2)
Bespreek

24 Eland Road, Parkville, White River, 1240, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATtCEojsmjP5fX31jLF1JgbkxmJWJNQkkiQoDWLUo6EPEvftRW3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 2) 79 5 1 5 24 Eland Road Parkville 1240 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.322093862967 31.005328924603
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang