Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustic Stone Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Linda Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 4

Maande gelys 7

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Rustic Stone Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Kaylin P - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Kaylin P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en mooi.

Goeie diens, netjies, skoon en modern! Baie lekker om uit die stad se gejaag te kom.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus S - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marnus S
Enkelreisiger

Aangename verblyf en lugversorger is baie welkom met globale verwarming.

Nadat die verblyf op nr 99 gekanselleer het (om watter rede ook al), het Rustic Stone Lodge tot my redding gekom. Ek was aangenaam verras en het heerlik gebly ten tyde van die Marekele-maraton. Wees net gewaarsku dat Waze aanwysings jou nie na Rustic Stone Lodge neem nie en jou op 'n paadjie plaas wat nie juis sedan-vriendelik is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustic Stone Lodge se terugvoer

Hi Marnus.
Baie dankie vir jou review. Ons is bly ons kon tot jou redding kom.
Groete
Linda
Rustic Stone Lodge

Rustic Stone Lodge
Shaun V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Groot, netjies en skoon.

Die kamer was lekker groot en baie netjies, alles was baie skoon en dit was baie stil deur die nag. Die lugversorger het baie gehelp in Thabazimbi se hitte vir 'n lekker nag se rus. Die mense was baie vriendelik en behulpsaam. Ek sal vir seker weer inboek as ek in Thabazimbi is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustic Stone Lodge se terugvoer

Hi Shaun.
Baie dankie vir hierdie review. Ons waardeer dit regtig baie.
Groete
Linda
Rustic Stone Lodge

Rustic Stone Lodge
Jaun B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaun B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Tevrede, netjies en lekker.

Baie lekker gebly, baie netjies en skoon. Plekkie is nog nuut, so verstaan dat loadshedding stappe nog in plek gebring sal word, miskien ook daaraan dink om waaiers ook in die kamers te sit. Baie lekker gebly. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Rustic Stone Lodge se terugvoer

Hi.
Baie dankie vir die resensie.
Waardeer dit baie.
Groete
Rustic Stone Lodge

Rustic Stone Lodge
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plot 226, Warmbadweg, Thabazimbi, 0183, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73c9a72b68ccc7faa448ba95c409c930b3e81fd974d21f5273512def00830f5cae14b985259d0488232a51888fd164b20d41?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 Plot 226 Warmbadweg 0183 Limpopo 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -24.561886606804 27.423979394028
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem