Rustica Accommodation
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noorderstraat 5, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R680 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rustica Accommodation is in die stil dorp Fouriesburg teen die voet van die Malutiberge geleë.
Die verblyf bestaan uit 5 selfsorg-eenhede waarvan 3 houteenhede is wat in dubbelkamers met 'n gedeelde badkamer omskep is. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste. Gaste kan die gemeenskaplike braai-area gebruik. Veilige parkeerplek word voorsien.
Fouriesburg is net 30 km vanaf Clarens en Golden Gate af en is 90 km van die Afri Ski Resort af. In hierdie toeristevriendelike dorp is daar talle merkwaardige argitektoniese strukture soos ou sandsteenhuise en ander geboue. Daar is talle restaurante en kuns- en kunsvlytwinkels.
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Ernie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 47
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Noorderstraat 5, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Rustica Accommodation het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Fouriesburg Drakensberge Vrystaat
- Kapasiteit: 12 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Noorderstraat 5, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom