LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Rustig in die Bosveld | LekkeSlaap
+18

Rustig in die Bosveld

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heath-laan 28, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

Rustig in die Bosveld is 'n vakansiehuis in Leeupoort Vakansiedorp en bied verblyf aan 6 gaste.

Dié huis word deur die bosveld omring en beskik oor 3 slaapkamers en 1 badkamer binne die huis en 'n buitebadkamer met 'n stort. Een kamer het 'n dubbelbed, tweede koningingrootte-bed en derde 'n dubbelbed. 2 van die kamers het plafonwaaiers. Daar is ook 'n stapelbed in die oop area.

Daar is 'n ekstra buitekamer met 'n dubbelbed en 'n plafonwaaier.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, stoof, oond en mikrogolf, en is ten volle toegerus vir 8 - 10 mense. Daar is privaat braaigeriewe, 'n swembad en 'n boma.

Diere loop vrylik rond tussen die huise en gaste kan wildkyk, fietsry, draf, loop, voëlkyk of swem. Die dorp het 'n winkel, drankwinkel en 'n restaurant.

Slaapplek

’n Bespreking by Rustig in die Bosveld sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Kinderstapelbed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKinderstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 16 resensies vir Rustig in die Bosveld
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Heath-laan 28, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Gaste dink Rustig in die Bosveld het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R850
per nag (plek vir 10)
Vanaf R850
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Heath-laan 28, Leeupoort Vakansiedorp, 0486, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQOaARc9gpAP2IU6JQHEmomXF8mTmbLAHPtwrn3bUaanOoBJ0jP?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R850  per nag (plek vir 10) 16 5 1 5 28 Heath Avenue Leeupoort Vakansiedorp 0486 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.921028929805 27.63140180685
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!