+52

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Hannatjie R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustique is 'n netjiese plek en sal enige tyd weer daar gaan oorslaap. Ons het baie lekker gebly en sal Rustique enige tyd aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wonderful! Such a great place. Lovely room & friendly host. Will definitely recommend!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Godfrey M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2022

We had a good resting, well and wonderful place for a mini honeymoon. Keel up your good work. We were well received.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Goeie ligging. Kamer is baie mooi en netjies. Op aankoms was ons vriendelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2021

Wonderlik. Ek sal enige dag weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bettie H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2021

Kindervriendelik en baie netjies. Dis ons tweede keer wat ons Rustique boek en ons sal elke keer weer daar bly. Mal oor die plek en groot grasperk waar ons seuntjie kan rondhardloop.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stiaan P
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Sien onder. Goeie verblyf. Mooi, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Jul 2021

Rustige omgewing. Gas-geiser is egter 'n probleem. Warm water vir ongeveer 1 minuut, dan yskoud. Die gas-geiser verskaf net warm water vir ongeveer 1 minuut, dan is dit yskoud. In die winter is dit erg om koud te stort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Neels G
1 nag Gesin met tieners
4.2
Okt 2021

Lekker oornagkamer. Baie lekker oorgeslaap, dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Marais D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Des 2020

Netjies, maar baie basies. Vir die prys verwag mens meer. Geen TV, geen skoonmaakdiens gedurende verblyf. Geen mikrogolf in kamer, geen borde messe en vurke nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 33

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 250
per nag, vir 2 mense
Bespreek

3 Richardson Avenue, Graskop, 1270, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA12ebd7f68a009ba27de6f551a9cc61ba354e995144faee212f3de3ed7ac24b3a3a261bc1bc34e6ec078ba7878f91b5c6dca7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 3 Richardson Avenue Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -24.933998 30.845162

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang