Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rustique

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richardsonlaan 3, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Rustique is in Graskop, die ingang na die Panoramaroete, geleë. Dit bied oornagverblyf in bekoorlike gastekamers met 'n rustieke styl.

Verblyf word gebied in 3 gaste-suites. Die Sand- en Stone-kamers het dubbelbeddens, en suite-badkamers met storte, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook uitsigte oor die tuin. Die Wood-eenheid is groter en het 'n koningingrootte-bed.

Neem asb. kennis dat geen eenhede selfsorg is nie. Al 3 suites het privaat ingange en veilige parkeerplek word voor die eenhede voorsien. Die Wood-eenheid het 'n privaat buite-area met 'n boma en braai-area.

Rustique is stapafstand van verskeie winkels en restaurante af.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Forelhengel
  • Groot 5
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Lucinda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 30

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Richardsonlaan 3, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Gaste dink Rustique het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 090
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Richardsonlaan 3, Graskop, 1270, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2e13c0206cef645b4dcd8601ec55ca6eab18e50e977b7e1a8fdf0084d8c4e7632da5d97b6463a3c02d501da7dcaba0cd281f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 090 per nag, vir 2 mense 26 5 1 5 3 Richardson Avenue Graskop 1270 Mpumalanga 021 201 8901 16:00-18:00 10:00 -24.933998 30.845162

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang