Saamrus Guest Farm
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Annatjie Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 78
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Ingrid H - Apr 2024
Algehele gradering
Heerlik rustig.
Jz E - Apr 2024
Algehele gradering
Beste wegbreek vir ons en ons 4-voet kinders!
Lees meerSaamrus Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer en vir vyf sterre! Julle maak die harde werk die moeite werd. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Clarissa M - Mrt 2024
Algehele gradering
Fantastiese diens en die eenheid is uiters gerieflik ingerig!
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly dat ons goeie diens kon lewer en hoop om julle gou weer te sien.
Willie S - Mrt 2024
Algehele gradering
Vantasties.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Ons is bly julle kon lekker rus by Saamrus en sien uit na julle volgende besoek.
Ralf S - Feb 2024
Algehele gradering
Dit was lekker, goed uitgerus. Honde kind het dit ook geniet.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle het die verblyf geniet. Sal beslis seker maak ons koop ekstra linne by die volgende Volpes afslag aanbod!
Hannelie P - Feb 2024
Algehele gradering
Lekker naweek.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Ons is bly dat julle 'n rustige naweek kon deurbring by Saamrus en hoop dat julle ons gou weer sal besoek.
Robyn R - Jan 2024
Algehele gradering
Perfect pet friendly getaway!
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Thank you for this very positive review. Guests like you make all the hard work worthwhile. We look forward to your next visit.
Ricus J - Des 2023
Algehele gradering
Pragtig, rustig en veilig.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Ons is baie bly dat julle rus en vrede kon ervaar by Saamrus. Hopelik sien ons julle gou weer.
Karin K - Des 2023
Algehele gradering
Rustig en dood stil, ver van gedruis.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Jammer om te hoor dat julle nie bewus was van die huisies op die bult wat net per 4 x 4 of te voet bereik kan word nie. Hierdie inligting word duitdelik gestel op die besprekingsinligting en op die webtuiste. Saamrus het 'n swembad en staproetes. Verder is dit 'n plek om te ontspan en die natuur te geniet.
Anonieme gas - Sep 2023
Algehele gradering
Tasneem S - Aug 2023
Algehele gradering
Absolutely lovely picturesque accommodation.
Jordan D - Aug 2023
Algehele gradering
Idyllic place to escape the city.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
We are happy when our guests are happy. Thank you for giving us five stars. It encourages us to keep on improving. Hope you will visit again soon.
Cara S - Aug 2023
Algehele gradering
A lovely peaceful weekend away - close to Joburg.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Dis wonderlik om gaste soos julle te he! Ons is bly julle het die wegbreek by Saamrus geniet en hoop julle besoek ons gou weer.
Anonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Christa S - Jul 2023
Algehele gradering
Die chalet was 'n aangename verrassing - 'n regte gesellige "huisie in die berge" met 'n kaggel en toegerus met alles wat jy nodig het.
Lees meerKaren V - Jun 2023
Algehele gradering
Was baie lekker. Hond kon gemaklik rondloop.
Corra M - Mei 2023
Algehele gradering
Tarentaal and Kiewiet were very nice.
Jaco W - Mei 2023
Algehele gradering
Netjiese en skoon verblyf, vriendelike diens en ideaal vir gesinswegbreek met jou diere. Wonderlike rustige plek.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer en vyf sterre. Ons is bly julle het dit geniet by Saamrus en hoop julle besoek ons gou weer.
Pieter P - Apr 2023
Algehele gradering
Nice and relaxing.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Thank you for your comments. We are glad that you found the stay relaxing and apologize for the unusual amount of flies and discomfort suffered because of it. It would seem that the chicken farm was waiting for the budget for the new financial year and did not keep up its normal controls. We have been in contact with top management and the problem is now brought under control. This is definitely not the norm here and hope that you will consider returning in future.
Francois D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netjiese gastehuis en rustige, veilige omgewing.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is bly julle geniet Saamrus en sien uit na julle volgende besoek.
Hannelie P - Mrt 2023
Algehele gradering
Rustige naweekwegbreek
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die positiewe opmerking. Ons waardeer dit en sien uit na julle volgende besoek.
Sunel G - Jan 2023
Algehele gradering
Rustig, salig!
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Ons is bly julle het die verblyf geniet en waardeer die positiewe terugvoer. Sien uit na julle volgende besoek.
Roland H - Des 2022
Algehele gradering
A lovely quiet stay.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Thank you for the positive review. We have 9 different units sleeping between 2 and 6 guests each. Unfortunately, it is not possible to show all the pictures for all the units on this website.
Oliver T - Des 2022
Algehele gradering
Amazing.
Deon V - Okt 2022
Algehele gradering
Puik wegbreek van die stadslewe.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoering en vyf sterre. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Ons sien uit na julle volgende besoek.
Megan C - Okt 2022
Algehele gradering
Was an adventure for sure.
Francois S - Okt 2022
Algehele gradering
Romantiese wegbreek met die opsie om hondekinders saam te neem.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer en aanbeveling. Ons waardeer dit baie.
Anonieme gas - Okt 2022
Algehele gradering
Rita D - Apr 2022
Algehele gradering
Lekker gerus!
Anita V - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit was 'n heerlike ontspanne naweek in die natuur.
Pieter-adriaan V - Des 2021
Algehele gradering
Very relaxed and enjoyable stay.
Lees meerFrancois V - Nov 2021
Algehele gradering
Wonderlike, troeteldier-vriendelike ontsnap uit die stad
Nicoleen B - Sep 2021
Algehele gradering
Aangename oord, ligging goed en stil. 'n Mooi uitsig van bo.
Lees meerBrett K - Sep 2021
Algehele gradering
Absolutely wonderful.
Belinda M - Jul 2021
Algehele gradering
Very neglected.
Roger P - Jul 2021
Algehele gradering
Wonderful, restful!
Robert B - Jul 2021
Algehele gradering
Fantastic place to stay, and will definitely be back.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Thank you for the great review. We will have a look at the fridge see if it can be fixed or need replacing. Hope you will visit again sson.
Lauren D - Jul 2021
Algehele gradering
Lovely getaway.
Erna V - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker gerus.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Neem kennis dat die inligting dat die huisies op die bult net per 4x4 of te voet berykbaar is, word duidelik genoem op die webwerf.
Stephen D - Jul 2021
Algehele gradering
Heerlike rustic wegbreek venue.
Carla V - Jun 2021
Algehele gradering
Lekker, maar party goed het gepla.
Lees meerAngus S - Apr 2021
Algehele gradering
Long weekend stay - Hoephoep Cottage.
Ralf S - Apr 2021
Algehele gradering
Was lekker.
Jolene E - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige naweek in die natuur.
Verina D - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige omgewing, dierevriendelik.
Elizna C - Feb 2021
Algehele gradering
Rustige, gasvrye, plattelandse atmosfeer.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die positiewe opmerkings. Ons is bly dat julle die verblyf geniet het. Ons hoop julle besoek ons gou weer.
Angus S - Jan 2021
Algehele gradering
Two-night weekday breakaway.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons sien uit na julle volgende besoek!
Amori C - Nov 2020
Algehele gradering
Relaxing weekend away with the doggies.
Anne Marie S - Okt 2020
Algehele gradering
My daughter and I had a lovely stay midweek and enjoyed the peace and quiet of the farm.
Lees meerIrene S - Aug 2020
Algehele gradering
Had a very pleasant stay.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Thank you for the feedback. We will look into the problem with the loose wood banging and make sure that it is fixed and secured.
Karin D - Aug 2020
Algehele gradering
Rustigheid.
Ilan S - Mrt 2020
Algehele gradering
Rustige wegkomplek saam die honde.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die pragtige resensie. Gaste soos julle is beslis welkom om ons weer te besoek!
Estelle L - Feb 2020
Algehele gradering
Baie lekker plekkie, sal beslis Saamrus Guest Farm aanbeveel.
Lees meerSaamrus Guest Farm se terugvoer
Dankie vir al die positiewe opmerkings en voorstelle.
Daar was altyd 'n asblik by the swembad. Wonder waarheen hy verdwyn het? Ons sal ondersoek instel en seker maak daar is 'n asplik.
Ons kan ongelukkig nie 'n braai by die swembad sit nie, want as daar van die gaste is wat as 'n groep geboek het, is hulle geneig om die swembad area oor te vat en dan voel ander gaste onwelkom om ook daar te sit of the swem. Om die rede is daar net braaigeriewe by die cottages.
Daar is chips en shokolade by die Ontvangs te koop. Ons het voorheen meer eetgoed daar aangehou, maar het gevind dat dit oud word en nie vinnig genoeg verkoop nie, aangesien die meeste gaste hulle eie goed saambring. Dus het ons besluit om nie 'n groot verskeidenheid aan te hou nie,net genoeg vir 'n noodgeval.
Lize D - Des 2019
Algehele gradering
'n Honde-paradys met fantastiese staproetes.
Lees meerSaamrus Guest Farm se terugvoer
Dankie vir al die positiewe opmerkings. Dit maak al die harde werk die moeite werd. Ja, daar was 'n buitengewone en onverwagte probleem hierdie Desember met vliee. Ons sien in die media dat daar hierdie jaar oral oor Gauteng meer vliee as gewoonlik was as gevolg van veranderde weerpatrone. Alles is egter nou weer onder beheer en terug na normale toestande.by Saamrus.
Linda G - Nov 2019
Algehele gradering
Dit is soos hulle belowe 'n wegbreeknaweek vir pare wat alleen gelaat wil word, super rustig met 'n wonderlike berg-uitsig.
Lees meerChrista H - Nov 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik om so in die natuur te ontspan.
Janien L - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlike, rustige en private verblyf.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die positiewe terugvoer. Ons is voel goed as ons weet die gaste geniet hulleself en rus lekker by Saamrus. Dis 'n kompliment dat julle graag weer by ons wil bly in die toekoms.
Theo K - Jun 2019
Algehele gradering
Provided exactly what I was after.
Minette D - Mrt 2019
Algehele gradering
'n Wegbreek in afsondering.
Lees meerJj S - Mrt 2019
Algehele gradering
Rustig en troeteldiervriendelik.
Brandon H - Jan 2019
Algehele gradering
Baie rustig, lekker wegbreek van als af.
Anonieme gas - Des 2018
Algehele gradering
Niret D - Des 2018
Algehele gradering
Ongelooflike rustige atmosfeer, lekker staproetes, en die blyplek is baie skoon en netjies en ruim.
Chrisi K - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik. Kon rus en die natuur geniet.
Lees meerGerhard L - Okt 2018
Algehele gradering
Enjoyable stay.
Willem V - Okt 2018
Algehele gradering
Baie aangenaam en ontspannend. 'n Wonderlike uitsig en natuurskoon.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Ek is jammer oor die blokasie. Dankie dat jy ons laat weet het.
Chris
Elzet W - Sep 2018
Algehele gradering
Baie rustig!
Thomas A - Jul 2018
Algehele gradering
Lekker gebly in troeteldiervriendelike verblyf, hout word nie gratis verskaf nie.
Esther V - Jun 2018
Algehele gradering
Netjies, goed ingerig, romanties.
Lees meerChris V - Jun 2018
Algehele gradering
Fun.
Bruce M - Apr 2018
Algehele gradering
Wonderful stay.
Francois D - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik saamgerus in 'n gesellige en hartlike gastehuisie met volop atmosfeer.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die mooi opmerkings. Hoop julle besoek ons gou weer.
Stefanie D - Feb 2018
Algehele gradering
Ons, ons vriende en al die honde het dit baie geniet.
Lynette V - Des 2017
Algehele gradering
Klein paradys
Lees meerAdele L - Des 2017
Algehele gradering
Heerlik en rustig!
Micky T - Des 2017
Algehele gradering
Wonderlike juweel in Magaliesburg.
Saamrus Guest Farm se terugvoer
Dankie vir die mooi opmerkings. Ons is baie bly as gaste hulself geniet. Dit laat ons voel al the harde werk is die moeite werd.
Reene O - Sep 2017
Algehele gradering
Hier vind mens rus vir jou siel!
Christian P - Aug 2017
Algehele gradering
Dit was lekker rustig.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: RH 4 Doornkloof, Magaliesburg, 1739, Gauteng