Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sababa Beach House

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Townhouse-keerom 16, Shelley Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sababa Beach House is 'n semi-losstaande selfsorghuis met 'n grasdak en is op die gesogte Shelley Point-landgoed in St. Helenabaai. Dit het goeie sekuriteit en is net 300 m se stap van die strand af.

Dié dupleks bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort en 'n bad. Die gesinsbadkamer het 'n stort-oor-bad. Die eenheid kan 2 ekstra gaste huisves, en daar is 'n slaapbank teen 'n ekstra koste in die sitarea beskikbaar.

Die kombuis op die onderste verdieping is met 'n ingeboude, elektriese oond, 'n stoof met 'n uitsuigwaaier, 'n mikrogolf en 'n groentewasbak, toegerus. Daar is graniettoonbanke en 'n aparte opwasarea en waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die oopplan-eetarea en -sitarea bied toegang tot 'n onderdakstoep met 'n ingeboude onderdakbraai, asook 'n privaat, omheinde tuin.

Die hoofslaapkamer het 'n slim-TV en daar is nog 'n slim-TV in die sitarea. Netflix, Openview, Netflix en WiFi is beskikbaar. Gaste moet asb. hulle eie aanmeldbesonderhede vir Netflix gebruik.

Veilige, oop parkeerplekke is sowat 50 m van die eenheid af.

Slaapplek

’n Bespreking by Sababa Beach House sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Frans
  • Duits
  • Switsers

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Sababa Beach House
Netheid
4.2/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.2/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.2/5

Kobi Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 17

Maande gelys 7

Ligging

  • Townhouse-keerom 16, Shelley Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sababa Beach House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Townhouse-keerom 16, Shelley Point, St. Helenabaai, 7382, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20b186564df11947daeba5701d96f3f44917dade0b169be6a228a2e6290b3de9e9805724adcab8803bad0c60cefb2eae2557?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 16 Townhouse Close Shelley Point 7382 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.7049723091 17.969378458581
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem