Sabuti HL17

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Sabuti HL17 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in die Simbithi Eko-landgoed in Ballito. Dis ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf naby verskeie besienswaardighede aan die Noordkus.

Die woonstel is smaakvol versier en beskik oor 4 slaapkamers en 2 en 'n halwe badkamers. Die slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed, dubbelbed of 2 enkelbeddens met 'n stort, bad, wasbak en toilet in die badkamers. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, 'n oond, 'n wasmasjien, 'n mikrogolfoond en skottelgoedwasser.

Die eetkamertafel het sitplek vir 8 en die sitkamer het gemaklike rusbanke, lugversorging en 'n TV en 'n DVD-speler vir media-vermaak. Skuifdeure lei na 'n onderdak-balkon met meubels, 'n Jacuzzi en braaigeriewe.

Daar is onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en 'n addisionele, oop parkeerplek vir nog 'n motor. Die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad waarin gaste kan afkoel. Sabuti HL17 is naby die strand, winkels, restaurante en ander geriewe in die omgewing.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  DVD
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Sabuti HL17 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R3 110 per nag (plek vir 8)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za