LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Sabuti HL48 | LekkeSlaap
+9

Sabuti HL48

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Simbithi-rylaan, Simbithi Eco Landgoed, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 370 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sabuti HL48 is 'n moderne selfsorgwoonstel in die Simbithi Eko-landgoed in Ballito. Dit is net 'n kort motorrit van die hoofswemstrand en verskeie winkels af.

Die woonstel het 4 slaapkamers en 2 badkamers en die hoofslaapkamer se badkamer is en suite. Die eerste en tweede slaapkamers beskik elk oor 'n koningingrootte-bed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die woonstel het 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, wasmasjien, skottelgoedwasser, tuimeldroër en eetgerei en breekware. Daar is 'n sitarea in die leefarea met 'n platskerm-TV asook 'n eetarea. Die leefarea lei na 'n onderdakstoep met eetgeriewe, 'n Jacuzzi (teen ekstra koste) met sitplek vir 6 en asemrowende uitsigte oor die see.

Ander geriewe sluit in: lugversorging in al die slaapkamers, braaigeriewe en daaglikse skoonmaakdienste word voorsien behalwe oor Sondae en openbare vakansiedae. Onderdakparkeerplek word voorsien vir 2 voertuie en daar is ook 2 oop parkeerplekke. Die woonstelgebou het 'n gemeenskaplike swembad.

Slaapplek

’n Bespreking by Sabuti HL48 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Jacuzzi
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Rolstoelvriendelik

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Simbithi-rylaan, Simbithi Eco Landgoed, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 370
per nag (plek vir 8)
Vanaf R2 370
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Simbithi-rylaan, Simbithi Eco Landgoed, Ballito, 4391, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFlMDQ1YjdhLTY4MjItNDU5YS1hZjk5LWE1NzZiN2QxNzEyNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 370  per nag (plek vir 8) Simbithi Drive Simbithi Eco Estate 4391 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-17:00 09:00 -29.520477 31.223796
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!