Sabuti HL869
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Ballito.net Geverifieer
Eiendomme 21
Resensies 35
Jaar gelys 8
Opsomming van Resensie
Natalie V - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing.
Chantelle S - Okt 2023
Algehele gradering
Die woonstel is baie ruim! Die landgoed het 'n verskeidenheid geriewe vir families.
Sabuti HL869 se terugvoer
Baie dankie vir jul vriendelike terugvoer! Ons is bly om te hoor dat jul die verblyf geniet het en dat die woonstel aan jul verwagtinge voldoen het. Ons sien uit daarna om julle binnekort weer te verwelkom vir 'n nog beter ervaring. Tot binnekort!
Sias O - Okt 2023
Algehele gradering
Baie lekker en 'n puik uitsig.
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Tamboti Rylaan, Simbithi Ecolandgoed, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom