Safari Club SA

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Safari Club SA is 'n lodge met 'n Afrika-tema naby O.R. Tambo in Johannesburg, Suid-Afrika. Die plaasstyl lodge-hotel het 'n luukse tog huislike atmosfeer.

Die verblyf bestaan uit 17 gemaklike en privaat en suite-kamers wat met dubbelbeddens, TV's, lugversorging en tee- en koffiegeriewe ingerig is. Wanneer jy by die kamer uitstap sal jy 'n tuin met buitetafels vind en die ruimte en gevoel van vryheid geniet. Ons hooffokus is uitmuntende verblyf met persoonlike dienste.

Die hotel bied gratis WiFi in die kamers en publieke areas, gratis lughawependeldienste, konferensiegeriewe, gratis Engelse of Kontinentale ontbyte, swembaddens en wasgoedgeriewe. Die publieke areas het sitkamers, 'n knus kroeg, 'n sakesentrum en 'n aparte ontbyt- en eetkamer. Die kroeg getuig van die bekende Nguni-beeste en is verfraai met pragtige meubelmente met hierdie tema. 'n Pragtige nuwe swembad is geïnstalleer om gaste se gemak en ontspanning tydens die warm Afrika-somer te verseker.

Afgesien van die luukse verblyf en uitmuntende diens, is Safari Club SA net 4 minute van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe af.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Frans
  •  Duits
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Kantoorgeriewe
  •  Sekretariële Geriewe
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Videospeler
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Piekniek-middagete
  •  Tee
  •  Alle Etes Ingesluit

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Safari Club SA gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 830 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za