LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Safari Club SA | LekkeSlaap
+22

Safari Club SA

Hotel

Opsomming van Resensie

2 uit 5van 1 resensie vir Safari Club SA
Netheid
1.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.0/5
Waarde vir geld
1.0/5
Deanna P - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Deanna P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Enigste voordeel is die feit dat dit so naby die lughawe is.

Die beddens was darem ook gemaklik. Ons het die plek moeilik gevind en lank voor die hek gewag voordat iemand ons ingelaat het. Die parkeerplek is ongeleë. Daar is 'n sterk reuk van kos wat kook, siellose dekor en 'n grillerige badkamer.

Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R2 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R2 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 41 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pomona-weg 68, Kempton Park, 0056, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAASG7YcB0g3m3LFBEjcmH7mPRcBDINgU2TKi6ClAMumdVxJLubCN?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 400  per nag, vir 2 mense 1 5 1 2 68 Pomona Road Kempton Park 0056 Gauteng 086 999 0018 14:00-00:00 10:00 -26.0925 28.269444444444
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem