Dinokeng Akkommodasie by Safari House | LekkeSlaap
+15

Safari House

2 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hayward's Safari-toevlugsoord, Bobbejaansberg Natuurreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Safari op jou drumpel!

Safari House is elegant ingerig en sentraal geleë in die Bobbejaansberg Privaat Natuurreservaat. Dit is die hoofkantoor van Hayward Safari's wat net 'n paar kilometer van die Dinokeng Groot 5-reservaat, die Cullinan- en Roodeplaat-damme en 80 km van OR Tambo af is.

Die villa bied uitstekende uitsigte oor die manjifieke Boekenhoutskloofvallei, en dit is die ideale plekkie vir 'n vinnige, onbeperkte en kommervrye wegbreek wat gekenmerk word deur rus, vrede en privaatheid.

Safari House het 3 slaapkamers (die hoofslaapkamer het 'n Jacuzzi-bad), 2 badkamers met storte, 'n Oos-Afrika leeskamer, 'n Persiese sitkamer, 'n klassieke eetkamer op die boonste verdieping met sitplek vir 6, en 'n volledig toegeruste kombuis. Die bos-villa is ideaal vir privaat partytjies vir 6 gaste (3 paartjies) met ruimte vir 4 kinders onder die ouderdom van 12. Kamers het of dubbelbeddens of 2 enkelbeddens.

Hier is geen TV nie, maar die National Geographic- en Discovery-kanale speel sommer reg op jou drumpel af in 3D! 'n Draagbare safari-swembadjie word gedurende die somermaande voorsien. Ons bekende Hayward Spa-behandelinge in ons onderdak-oase is perfek vir sakemanne met te veel stres.

Handdoeke en luukse badkamergeriewe word voorsien. Die villa word daagliks skoongemaak.

Gaste kan kies tussen selfsorgverblyf of verblyf waar alles ingesluit is. Dit maak nie saak watter een jy kies nie, hier sal jy 'n vyfster, sjiek safari-ervaring hê!

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Rolstoelvriendelik

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Wildritte
  • Wildkyk

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Safari House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Hayward's Safari-toevlugsoord, Bobbejaansberg Natuurreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Safari House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hayward's Safari-toevlugsoord, Bobbejaansberg Natuurreservaat, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDkwM2Y4YmI1LTU0MzAtNGE3Ny1iOWU5LTMzNWFhNzhiYmUxOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R3 900  per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 Hayward's Safari Sanctuary Bobbejaansberg Nature Reserve 1000 Gauteng 086 999 0018 12:00-19:00 10:00 -25.513474618362 28.42807084322
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za