Safari Whisperer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Grysbokstraat 7, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Safari Whisperer is in die bekoorlike plattelandse dorpie Komatipoort. Dit is 'n oulike selfsorghuis wat 'n intieme wegbreek aan die hele gesin of 'n groep vriende bied wat op soek is na rus en ontspanning in 'n vreedsame omgewing.
Die lieflike huis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en gaste in dié slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die laaste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het lugversorging en beskik oor 'n sitarea, eetarea en kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan in die swembad afkoel, 'n piekniek in die tuin hou of net in die son ontspan op die gemaklike buitemeubels. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Safari Whisperer sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Verekombers
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Sharleen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 12
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Grysbokstraat 7, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Gaste dink Safari Whisperer het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Komatipoort Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 8 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Grysbokstraat 7, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom