Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sage Cottage

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Rowallan- en Rothsay-weg 10A, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 695 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Sage Cottage is 'n bekoorlike selfsorgkothuis in 'n tuin in West Beach, Kaapstad. Die kothuis is naby die strand en 'n paar restaurante geleë en is die ideale verblyf vir diegene wat op soek is na 'n privaat wegbreek. Sage Cottage is in 'n groen tuin buite die stadsgedruis versteek.

Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne, badhanddoeke en Turkse handdoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, lugbraaier, skottelgoedwasser, Nespresso-koffiemasjien, 7 L-waterhouer, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke, 'n kaggel en 'n slim-TV. Die eetarea het 'n etenstafel met sitplek vir 2. Gratis WiFi is beskikbaar. Die kothuis het ook lugversorging en 'n hangmat buite in die tuin. Die kothuis gebruik boorgatwater en gaste moet seker maak hulle bring genoeg drinkwater saam in geval van beurtkrag.

Verwelkomingspakkies word voorsien en bevat Nespresso-koffiekapsules, toiletware, skoonmaakmiddels, sout, peper, toiletpapier, komberse en kosbakke vir honde.

Parkeerplek is vir 2 voertuie in die aangewese parkeerarea beskikbaar en sekuriteitskameras monitor die parkeerplek en is aan gewapende reaksie gekoppel.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Jacuzzi
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang

Dienste

  • Internet koppeling
  • Koordlose internet

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Jacuzzi
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ekstras

  • Tee en koffie skinkbord

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Ligging

  • H/v Rowallan- en Rothsay-weg 10A, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 695
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: H/v Rowallan- en Rothsay-weg 10A, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4a354b5b60e6fdfd2804f48f10c5fb4e342dc2b940b46cf7627fc9466aadbfd8a19528aaf8b44b87348b56c4920aaacb6be0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 695 per nag (plek vir 2) 10A Corner of Rowallan and Rothsay Road Cape Town 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.810076125686 18.479795631877
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem