Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 20

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 3 resensies vir Saints View Resort Unit 20
Netheid
3.7/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.3/5
Manie J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Manie J
Gesin met tieners

Vorige besoek was baie beter. Akkommodasie is baie lekker, restaurant se diens is pateties.

Julle sal aan julle kliënte moet openbaar dat die see nie tans geskik is vir swem nie. Ek en my hele gesin, sowel as elke vriend en vriendin wat ek ken wat in die see geswem het, het siek geword. Dit sluit 'n 1-jarige tweeling-boetie en -sussie in. Die snert van dit is in die lug, maak dat mense se lewens in gevaar kan wees.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Saints View Resort Unit 20 se terugvoer

Dankie vir die resensie.

Ek is jammer daaroor en hoop julle word gou beter, maar ons het geen ander klagtes gekry van ander vakansie gangers wat by ons geboek het nie en ons het heelwat plekke in Uvongo. Ons kan ongeklukkig nie weet of die see veilig is vir swem of nie.

Saints View Resort Unit 20
Nico O - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Nico O
Saam met vriende

Lekker gebly.

Kort net 'n skottelgoedwasser. WiFi sou ook handig gewees het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Staffordweg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb510978ce7329d234d2eecb7e0982dbf6c5bd287d02cd9df3b6a4f99343d0bcf2b086f661e31fed8afb1c80d594b2854988d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 3 5 1 4 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem