Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 21

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 651

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 8 resensies vir Saints View Resort Unit 21
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.4/5
Melvyn E J - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melvyn E J
Saam met vriende

Dit was lekker, net die Saterdagaand was 'n probleem met al die rusverstoring.

Ons het verskriklik probleem gehad met mense bo ons in 25 wat heel nag geklink het of hulle meubels rondskuif. Deur die loop van die hele nag tot die oggend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charissa D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charissa D
Gesin met klein kinders

Lekker en gemaklik met klein kinders.

Nie die eerste keer wat ons vakansie hou by Saints View nie en beslis ook nie die laaste keer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannette R - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette R
Gesin met tieners

Die eenhede is fantasties en mooi skoon en die kliëntediens is puik.

Die eenheid is ruim met 'n wonderlike uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tertia V - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertia V

Heerlik gewees. Pragtige plek.

Sal dalk 'n skoonmaker aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anina D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anina D
Gesin met tieners

Baie lekker gebly met genoeg fasiliteite vir tieners.

Die put-put baan, swembad, pool-tafel en tafeltennis bied baie lekker vermaak vir tieners wanneer daar nie strand toe gegaan word nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon D
Gesin met tieners

Wonderlik om die see so naby aan jou te hoor en te sien.

Die woonstel is baie goed toegerus. Indien iets nie aan standard voldoen nie, meld gerus dit by ontvangs aan en hulle sal dit regsien. Die kliëntediens wat ons ervaar het was uitstekend. Hierdie plek het al die verwagtinge oortref - baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corlia B - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlia B
Gesin met klein kinders

Fantasties! Netjies, skoon en modern. Baie goeie diens!

Goeie waarde vir geld. Die eenheid was netjies, ruim en skoon. Die diens by die kompleks was van topgehalte! Saints View sal ons definitief weer sien!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Arnold C - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnold C

Baie netjies, die uitsig oor see pragtig. Die opset van die gebou baie goed. Moeite werd om daar te gaan bly.

Die hele opset van die gebou en die woonstel is baie goed en pragtig. Ek dink net vir die prys van R3000 'n dag kan hulle iemand voorsien om daagliks net die woonstel te diens - nie eers die asblikke word skoongemaak nie. Die vakansieganger moet dit ook self doen. Die resturant wat daar is kan in die nag raserig wees as mense loop om te ry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: H/v Collinstraat en Stafford-weg, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA15b9c96587d63b5eeac94d9d53e0cdea7b9ce663903c29adb926cd5448aaf0c1582044f82629cbcf3c78c756b1b049e2f1fb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 8 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -30.832177 30.398522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem