8 gaste
3 slaapkamers
6 beds
2 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Corner of Collin Street and Stafford Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Saints View Resort Unit 21 is 'n selfsorgwoonstel op die tweede verdieping in die hartjie van die Hibiskuskus, KwaZulu-Natal. Saints View is loopafstand van die gewilde hoofstrand van Uvongo en sy skilderagtige strandmeer af. Die meeste van die eenhede bied pragtige see-uitsigte.
Saints View Resort Unit 21 bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -sitarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamer het elk 2 enkelbeddens. Daar is 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders onder 12 jaar in die sitarea. Die tweede badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is volledig vir selfsorg toegerus. Die sitarea het lugversorging wat met koopkrag werk en al 3 slaapkamers is met plafonwaaiers en 'n TV met sekere DStv-kanale toegerus. Die sitarea en hoofslaapkamer lei na 'n groot balkon met ingeboude houtskoolbraaigeriewe.
Die luukse oord het 'n putt-putt-baan met 9 putjies, 'n groot gesinsrestaurant, klimraam en 'n pragtige swembad. Veilige onderdakparkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kom geniet die welbekende Water World in die Wildekusson, Mac Bananas 5 km voor Port Edward, Lake Eiland en ons plaaslike bootritte op die see.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Rané Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 746
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Corner of Collin Street and Stafford Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Saints View Resort Unit 21 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Collin Street and Stafford Road, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang