Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saints View Resort Unit 22

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Rané Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 653

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Saints View Resort Unit 22
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.5/5
Madelein L - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L
Gesin met tieners

Baie netjies, uitstekende ligging met pragtige see uitsig, kan sterk aanbeveel.

Ons was aangenaam verras. Ontvangs was uitstekend - besonders vriendelik en behulpsaam en altyd gereed om te groet of met enige iets te help. Die eenheid was baie skoon en netjies en relatief nuut. Die enigste versoek kan dalk wees vir platlakens in die somer - dit word te warm vir die duvets. Mens kan natuurlik tokens koop vir die lugversorging ook, wat ons nie gedoen het nie. Die balkon met see-uitsig is 'n groot pluspunt. Die gebou het 'n hyser en daar is 'n bagasietrollie wat baie help. Daar is oop parkering bo met 'n sekuriteitshek en sekuriteitswag (weer eens baie vriendelik), sowel as veilige parkering onder die gebou. Wat die ligging betref - Uvongo se swemstrand is verder af in die straat. Baie dankie almal by Saints View! Ons het soveel meer gekry as wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Peet H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Peet H
Gesin met tieners

Netjies, nuut, skoon met mooi uitsig.

Saints View is beslis een van die beter plekke in die Suidkus wat baie bied vir die gesin. Die ligging is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fikile K - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fikile K
Saam met eggenoot / lewensmaat

My stay in saints view was superb.

My stay in saints view was superb, I had the most wonderful time ever.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karla J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karla J
Gesin met klein kinders

Baie mooi uitsit.

Pragtige eenheid met lieflike uitsig op strand. Dit sal wel waardeer word as die oord handdoeke in badkamers en hangers in kaste kan voorsien.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 250
R1 250 R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Hoek van Collin- en Staffordstraat, Uvongo, 4270, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb05dc3d8f8a73eb54039c5fc910931b887e445acd556c1c6ca0cfa40a7040b8a690c180a9ebc610dc825649e82f49333aa5b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 4 5 1 5 Corner of Collin Street and Stafford Road Uvongo 4270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-16:00 09:00 -30.832177 30.398522
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem