Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sakkie se plekkie

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Neliswa Portia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 17 resensies vir Sakkie se plekkie
Netheid
4.8/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.2/5
Natasha V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha V
Gesin met tieners

Very pleasant stay. Warmly welcomed. Will definitely stay there again.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sakkie se plekkie se terugvoer

Thank you so much, mam. We'll be happy to have you back again.

Sakkie se plekkie
Juan-rey K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan-rey K
Gesin met klein kinders

Skoon, netjies, baie mooi plek.

Baie lekker gerus. Plek is skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sakkie se plekkie se terugvoer

Thank you so much.

Sakkie se plekkie
Ceciel V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Ceciel V
Gesin met klein kinders

Die was flippen lekker. Sakkie se vrou en dogter is wonderlike mense.

Hi, ja ons het lekker gebly en sal enige tyd weer gaan. Is mal oor die apies en wilde eende.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Louis D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat jy moet op slaap is onaanvaarbaar.

Die bed moet die gas self afslaan, onmoontlik vir 'n vrou, dit is dan ook net 'n dun sponsmatras, baie ongemaklik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nikkita N - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nikkita N
Gesin met klein kinders

A very pleasant stay.

Really close to the beach and shops and real value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sakkie se plekkie se terugvoer

It was a pleasure to have you at Sakkie se Plekkie. Hope to see you again. Geetings Sakkie se Plekkie.

Sakkie se plekkie
Christina V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christina V
Gesin met klein kinders

Dit was lekker en sentraal. Die eienaar was heeltyd beskikbaar en baie akkommoderend.

Dit is loopafstand van die strand en sentraal geleë.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sakkie se plekkie se terugvoer

Dit was n plessier om julle hier te hê.
Groete
Sakkie se plekkie.

Sakkie se plekkie
James S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
James S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige vakansie.

Behulpsame mense. Sakkie, dankie vir jou hulp, word opreg waardeer. Jou plekkie is pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sakkie se plekkie se terugvoer

Dankie vir julle kuier,dit was n plesier om julle hier te hê. Maak weer so, groete.
Sakkie se plekkie.

Sakkie se plekkie
Bertus B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie rustig. Sakkie was vriendelik en behulpsaam.

Met aankoms was die diens goed en vinnig. Sakkie het hulp aangebied indien ons enige iets sou nodig hê. Die stilte en vrede was baie aangenaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sakkie se plekkie se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning dit was n plessier om julle hier te he.

Sakkie se plekkie
Janice U - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janice U
Gesin met klein kinders

Absolutely amazing stay.

Great hospitality, loadshedding options, cleanliness, friendly just the mattress could be improved and 5g option would improve the offering. Other than that no complaints. We are definitely returning.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sakkie se plekkie se terugvoer

Thank u. I will make a plan with the mattress and thanks for leaving it so clean.

Sakkie se plekkie
Marie K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie K
Gesin met klein kinders

Wonderful, beatiful. The best place I have stayed.

It was a great, relaxing place with a great owner and wonderful views.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sakkie se plekkie se terugvoer

It was a pleasure to have you at Sakkie se plekkie.

Sakkie se plekkie
Rosa J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rosa J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was 'n lekker vinnige kuiertjie. Plek baie skoon en netjies.

Plek baie skoon en netjies. Alles wat jy wil hê is beskikbaar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sakkie se plekkie se terugvoer

Dit was 'n plesier om julle hier te he, maak weer so. Groete, Sakkie se Plekkie.

Sakkie se plekkie
Wietz V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wietz V
Gesin met klein kinders

Heerlike ontspan.

Geleë lekker naby aan die strand en in 'n baie veilige kompleks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sakkie se plekkie se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning dit was 'n plesier om julle hier te he.

Sakkie se plekkie
Walter N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Walter N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Quiet, peaceful and relaxing.

The place is conveniently placed, all needs catered for. Maybe they could change the foam mattress for a spring cushion mattress for heavier persons. Other than that, very happy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sakkie se plekkie se terugvoer

Thank you for the nice comments, we will definitely upgrade the mattress. Greetings, Sakkie se plekkie.

Sakkie se plekkie
Azelle D - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Azelle D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Awesome. Uitstekend. Wow.

Nog nooit so gemaklik gaan vakansie hou nie. Alles was in orde. Skoon plekkie, netjies. Al wat ons kan sê is dis die beste ooit. Beste diens. Vriendelik. Altyd behulpsaam. 100% seker gemaak ons is ten alle tye reg. Dankie oom Sakkie vir die lekker week daar. Hoogs aanbeveelbaar!

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sakkie se plekkie se terugvoer

Dit was n plesier om julle hier te he, hoop om julle weer te sien.
Groete

Sakkie se plekkie
Sibusiso M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sibusiso M
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was nice to visit that place.

It's a quiet place and nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sakkie se plekkie se terugvoer

It was a pleasure having you at Sakkie se plekkie.

Sakkie se plekkie
Welna S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Welna S
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a wonderful stay with Sakkie!

Very clean comfortable unit with the most friendly owners! Highly recommended! Definitely going back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sakkie se plekkie se terugvoer

Dankie vir julle en die honde,dit was n plesier om julle hier te he.Dankie dat julle sakkie se plekkie so skoon gelos het.Sien uit om julle weer te sien.

Sakkie se plekkie
Jan D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan D
Gesin met klein kinders

Heerlik en rustig!

Heerlike rustige plek om te oornag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Sakkie se plekkie se terugvoer

Dankie Jan, maak weer 'n draai by sakkie se plekkie.

Sakkie se plekkie
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R450
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 13:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Caravanserai nr. 21, Hibberdene, KwaZulu-Natal, 4220, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe40b0726b5e910fc857ecbeba2de8290306dc3acadd8d22ec741abb7486cba904f1e85ac300a3ef88d15ceb5d304aaa4179c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R450 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 Caravanserai no 21 Hibberdene 4220 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-22:00 10:00 -30.580263692248 30.568247138139
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem