Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Saldanha Bay Lodge

Selfsorg
SBLodge: Dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R950
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Elke kamer het 'n koningingrootte-bed of koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het gratis WiFi, 'n TV met OpenView of Netflix, 'n lessenaar, stoel, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas. Die tweede deur van die kamer lei na die hoofhuis en gaste het toegang tot die gemeenskaplike kombuis, sitarea en eetarea op die boonste verdieping. Dié verdieping bied 'n uitsig oor die dorp en die baai.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ons vereis 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 vir selfsorg-eenhede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
SBLodge: Koningin-ateljee - Grondverdieping
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die Koningin-ateljee het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kamer het 'n privaat ingang met 'n uitsig oor die tuin en oor die see en dorp in die verte. Die kamer het 'n TV met OpenView of Netflix, 'n waaier, klerekas en etenstafel met 2 stoele. Dit is 'n selfsorgeenheid met 'n kombuisie wat met 'n yskas, mikrogolfoond, ketel en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons vereis 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 vir selfsorg-eenhede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
SBLodge: Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 100
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die gesinseenheid het slaapplek vir 4 gaste met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens of 4 enkelbeddens in die ruim oopplan-kamer. Die en suite-badkamer het 'n stort en die oopplan-kombuisie bied toegang tot die tuin. Die kamer het 'n TV met OpenView of Netflix en parkeerplek langs die grondverdieping-eenheid wat dit die ideale verblyf vir gaste met mobiliteitsprobleme maak.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons vereis 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 vir selfsorg-eenhede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
SBLodge: Onderste Woonstel
Vanaf
Vanaf R1 900
per eenheid
Beskrywing

Die woonstel het 2 slaapakmers, elkeen met 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, 'n kombuisie en 'n eetarea met 'n yskas en 'n mikrogolf. Die tweede slaapkamer het 2 dubbelbeddens en 'n klein sitarea. Daar is 'n tussendeur wat die 2 kamers verbind. Elke kamer het 'n TV met OpenView of Netflix en gratis WiFi. Die woonstel bied 'n pragtige uitsig oor die tuin, dorp en baai en het braaigeriewe langsaan.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 3 mense
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Ons vereis 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 vir selfsorg-eenhede.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 30 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Salmanderstraat 3, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNTZmZjBiLWRkZTEtNDQ0OC05M2I0LTNlZWIzMTY1MjQwOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 53 5 1 4 3 Salmander Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.0101 17.94546
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem