Saligheid
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Norwood-weg 16A, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Saligheid is in Milnerton, Kaapstad en bied 'n ontspanne en rustige atmosfeer. Die selfsorghuis bied slaapplek aan 6 gaste wat dit ideaal maak vir 'n gesin of groep vriende.
Daar is 3 ruim slaapkamers met 'n koningingrootte-bed elk. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort en gaste in die tweede en derde slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en stort.
Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, wasmasjien, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel en 'n L-vormige bank en 'n TV. WiFi is ook beskikbaar.
Die onderdakstoep het braaigeriewe en 'n swembad.
Die vakansiehuis is die ideale basis vanwaar die omliggende besienswaardighede in hierdie deel van die voorstede verken kan word.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Wynproe
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Ligging
- Norwood-weg 16A, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Milnerton Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Norwood-weg 16A, Milnerton, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap