Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salt Water House

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Reservations Geverifieer

Eiendomme 69

Resensies 1671

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 19 resensies vir Salt Water House
Netheid
4.4/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.5/5
Marcelle R - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike verkwikking vir die siel.

Mooi en netjiese selfsorg huisie, ons het alles gekry wat ons nodig gehad het. Lekker naby geleë aan die see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lynette M - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette M
Saam met vriende

Salt Water House was 5 stars!

Baie mooi en rustig, met puik toerusting. Sal weer bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joubert N - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert N
Saam met vriende

Baie gerieflik en netjies. Sal enige tyd weer daar bly.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shonagh L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Shonagh L
Gesin met tieners

Comfortable house and great location.

We were so happy with Salt Water House as it was stylish yet comfortable and clean and it was so close to the beach. Great to have the gas hob and LED light for load shedding and the braai on the veranda. We did miss having a clotheshorse or wash line to hang up towels. The outdoor shower would be the perfect location for this. Safe yet sunny. Even some hooks outside would help. We also had an issue with the oven door which we struggled to close and which later broke but thankfully didn't really affect our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Morne D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Morne D
Gesin met klein kinders

Baie lekker plek!

Pragtige plek en waarde vir geld!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Robin N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Robin N
Gesin met klein kinders

Relaxing.

Absolutely beautiful and just being able to walk to the beach, my favourite part was definitely going to sleep with the sound of the waves and waking up to it too. Definitely going back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mareza M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mareza M
Gesin met klein kinders

Beautiful house with a seaside feel to it.

Clean and tidy. Everything needed for self catering and just really a lovely place.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jaco V - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wegbreeknaweem saam my vrou.

Ons het 'n wonderlike naweek in Paternoster gehad. Salt Water House is skoon, netjies en ten volle toegerus. Daar is genoeg spasie vir vier mense om baie gemaklik te bly. Sal weer daar bespreek saam met ons kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan L - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging en fasiliteit

Wonderlike huis. Goed geleë en waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle D
Saam met vriende

Dit is 'n lekker rustige plek om net weg te breek van die gewoel.

Ons het dit regtig geniet om die naweek by Salt Water House te bly. Dit was so rustig en ons hoop om weer binnekort daarheen te gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anso V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anso V

Plek is baie gerieflik ingerig en netjies. Ligging ideaal. Braaiplek nie ideaal nie.

Daar is geen binnebraaiplek nie wat 'n probleem skep met Paternoster se middagwind. Die huidige buitebraai is onprakties. Dit is op die verkeerde plek geleë met 'n dwarrelwind wat teen die braai vasslaan. Daar is ook geen beskutting soos 'n dak of vol muur nie. Dit maak braai bykans onmoontlik tensy dit perfekte weer is met absoluut geen wind nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Salt Water House se terugvoer

Thank you for your comments. We are very pleased that you liked our guest house, but sorry to hear that you didn’t find the braai area suitable. Our guests have generally found the braai area to be quite well protected from the usual southerly wind as it is surrounded on three sides by building at the end of the patio. But unfortunately it seems that the wind must have been coming from a different direction during your stay. We will definitely consider your comments and look at ways to improve wind protection around the braai area.

We would welcome your return again in the future.

Salt Water House
Deirdre D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was fantastic, will definitely visit again.

It is an ideal break away for a couple or family.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolanda C - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda C
Gesin met tieners

Dit was ons lekker seevakansie ooit as gesin saam!

Wonderlike ligging, baie netjies, presies als wat jy nodig het, modern, baie veilig, goed toegerus en love die bad en buitestort met warm water!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sheldon V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sheldon V
Gesin met tieners

Exceeded our expectations.

We will visit again soon!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lylle F - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lylle F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Amazing venue and scenery.

Was a very pleasant scenery.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ongelooflike venue en natuurskoon.

Pragtige natuurskoon.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sune B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sune B
Gesin met klein kinders

We had a wonderful stay and would recommend this to anyone!

We were very impressed with the service we received and of the overall accommodation. All in all, we had a lovely stay and will definitely visit again. Thank you TravelGround and Stay in Paternoster for the excellent service we received.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Phillicia G - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Phillicia G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Not worth the value for the money.

The house was full of dust as if it had not been cleaned in a long time. The house has no air-conditioning and not even a fan. We were there from the 7th December and it was very hot. All the windows were locked and the owners would not give us keys to unlock them. We complained about the trails of ants that were all over and got into everything even our luggage but they did nothing about it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Janine D - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine D
Saam met vriende

Baie aangenaam en rustig!

Die boonste verdieping se stort loop nie goed uit met die gevolg is die vloer sopnat en baie glyerig. 'n Wasmasjien en droeër of wasgoedlyn sal baie goed te pas kom. Die dreine van die wasbakkies in die onderste kamer ruik soms nie so vars en 'n deeglike skoonmaak in elke hoekie en draaitjie sal gaaf wees. Nietemin is dit 'n uitstekende plek! Ons het selfs ons verblyf met 3 dae 'extend'.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amore H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amore H
Saam met vriende

Very nice

Very nice. Free wi-fi and full dstv great. Everything you might need already in the house. Neat and near to the beach area.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Lekker.

Heel lekker. Gratis WiFi en volledige DStv was lekker. Alles wat jy kan nodig kry is klaar in die huis. Netjies en naby die strand.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Awie Coraizen-keeromstraat 5, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1fb297df337e00a326fae5cd07cf283813e356f1a202582ae17cf5d4266e39a40a73045e1e968493f64f166ebd5b90623ab1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 5 Awie Coraizen Close Paternoster 7381 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -32.805203668149 17.899473756552
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem