Salty Breeze Central Self-Catering
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tobias Hainyeko, Swakopmund, Namibia, Erongo
- Vanaf R2 700 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Salty Breeze Central Self-Catering is 'n selfsorgwoonstel met 2 slaapkamers in Swakopmund se middestad, met slaapplek vir tot 4 gaste.
Die hoofslaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n stapelbed. Die eerste badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak, en die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, toilet en wasbak.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die leefarea sluit sitplek, 'n eetkamertafel en 'n TV in.
Die eiendom beskik oor 'n privaat patio in 'n veilige omgewing. Met moderne dekor, 'n gerieflike sentrale ligging en alle noodsaaklike geriewe, bied Salty Breeze Central Self-Catering 'n gemaklike en stylvolle basis vir beide ontspannings- en sakeverblyf.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Perfectstay Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 19
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Tobias Hainyeko, Swakopmund, Namibia, Erongo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tobias Hainyeko, Swakopmund, Namibia, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang