Salty Springbok

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.

Naweekaanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf tussen Vrydag en Sondag. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.

Weeksdagaanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.

Pensioenaris-aanbod

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 7 Aug 2025 tot 12 Des 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R3500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

- Oormatige geraas en/of harde musiek enige tyd gedurende die dag of nag word nie toegelaat nie. (Wanneer bure die musiek of geraas kan hoor, is dit “buitensporig” of “hard”).
- Geen gaste wat die aantal gaste wat op die perseel toegelaat word, soos in die T&V ooreengekom, oorskry sal aanvaar word nie.
- Enige kommersiële aktiwiteit, spanbou, partytjies, 21ste verjaardagpartytjies, matriekbyeenkomste, hen-, ramspartytjies of enige vieringe word nie toegelaat nie.
- Troeteldiere word nie toegelaat nie.
- Handdoeke wat voorsien word mag nie op die strand gebruik word nie. Gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring. Geen items mag nie uit die huis verwyder word nie.
- Rook is binnenshuis verbode. Indien daar enige spore, tekens of reuke is wat aandui dat iemand in die huis gerook het, sal die deposito nie terugbetaal word nie.
- Geen gaste onder 21 jaar sal sonder volwasse toesig toegelaat word nie.
- Alle gaste in die groep kan versoek word om die perseel onmiddellik te verlaat, al is geen waarskuwing uitgereik nie. Indien gaste as 'n risiko vir die vakansiehuis beskou word, kan Langebaan Vakansiehuise besluit om toegang tot die vakansiehuis te weier selfs in die inklokstadium. In sulke gevalle sal gelde nie terugbetaal word nie.
- Sou 'n gas skuldig wees aan wangedrag, na die oordeel van die Langebaan Vakansiehuise-bestuurder, sal die breekskadedeposito nie terugbetaal word nie, al is geen waarskuwing uitgereik nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R5 145
R 5 145 R 3 430
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R5 145
R 5 145 R 3 430
per nag (plek vir 6)
Vanaf R5 145
R 5 145 R 3 430
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1251 Hoeker Close, Langebaan Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd8a3e441a1ca0f578bbda47498aa8af1d592ec1d14c7de6b85d456025f311645e63203398a804b23e5132a20db02940c7f78?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 145 nouVanaf R3 430 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 1251 Hoeker Close Langebaan Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -33.073719157976 18.04307821468
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang