Table View Akkommodasie by Saltycrax Backpackers | LekkeSlaap
+65

Saltycrax Backpackers

Rugsakreisigerslosies

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 29 resensies vir Saltycrax Backpackers
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.4/5
Namirembe T - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Namirembe T
Enkelreisiger

Saltycrax is a beautiful place. I am happy with my choice.

Wish they had a heater in their rooms though, otherwise everything was great.

Rihanlo O - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rihanlo O
Enkelreisiger

Awesome.

Awesome place and service.

Johan C - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie noodwendig conducive vir 'n paartjie. Was onder die indruk dat ablusiegeriewe in die kamer is.

Ek was van mening dat net die "dormitories" gedeelde fasiliteite het en dat die dubbelkamers ten minste ten volle toegerus is met alle fasiliteite binnenshuis.

Riaan B - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goeie waarde vir geld.

Ons het 'n week hier spandeer en dit was regtig baie lekker gewees, goeie waarde vir geld en almal is altyd behulpsaam.

Meagan J - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meagan J
Gesin met klein kinders

Asemrowend!

Ons het dit ten volle geniet! Ons kom gou weer!

Leon V - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V

Uitstekende plek met baie gawe personeel!

Lekker naby aan die see, winkels en restaurante, binne stapafstand. Verblyf is netjies en personeel is gaaf. WiFi is ook beskikbaar.

Saltycrax Backpackers's terugvoer

Hi Elize

It's so awesome to hear you enjoyed your stay with us. We enjoyed having you guys here and to see a smile on your face every day showed that you are having fun. We look forward to welcoming you back in the future and can't wait to put a smile on your face again during your stay.

kind regards,
Janco Halberg

Saltycrax Backpackers
Bernice F - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
0/5
Diens
0/5
Ligging
0/5
Veiligheid
0/5
Waarde vir geld
0/5
Bernice F

Ek het glad en al nie daar gebly nie alhoewel ek alreeds betaal het.

Die plek was bitter slordig en ongeorganiseerd. Ek het nie veilig daar gevoel nie. Die beddegoed was vuil, die plek is werklik verwaarloos.

Saltycrax Backpackers's terugvoer

Dear Bernice,

Thank you for your valued feedback.

We would like to point out that the room you booked was the 10 Sleeper Dormitory. This room has the following description on LekkeSlaap:

'All bunks have new ortho-care mattresses and clean linen. This mixed dorm has personal lockers and two en-suite bathrooms. Please note that this room is to be shared with strangers unless it's booked by one group of 10 guests.'

Please also note that since it is a shared room, all guests are responsible for their own belongings and space, and therefor it does get messy sometimes because we do not touch guests personal property when sweeping, cleaning and changing linen in the dormitory room.

We are a Backpackers Hostel so the main guests we have checking in are youthful adventure travelers looking for a relaxed place to rest their heads for the night, hence the feeling of being around a lot of young people. We are not a Hotel or Guest House, and have earned our Grading through following the standards as laid out in the TGCSA guidelines.

Our linen and properly is cleaned daily and we strive to accommodate to our guests needs as far as possible, which is why we offered you an alternative option which was more private compared to the one you booked in our volunteer accommodation next door, for no extra costs.

The Manager running Saltycrax has over 15 years of experience in the tourism industry and was the person assisting you to get a new room yesterday evening.

We have recently renovated the dorm room, and are still busy with minor changes and therefor it does not look exactly like the pictures online, however we will be updating them when everything is complete.

Saltycrax Backpackers
Francois D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois D
Enkelreisiger

Awesome.

Ek is hartlik ontvang. Kamer was skoon en ek het heerlik geslaap. Opbouende kritiek: Bestuur moet asb. sorg dat daar Doom in elke kamer is vir muskiete. Die samesyn in die kroeg was heerlik. Sal weer daar oornag en vir almal 100% aanbeveel om Saltycrax te ondersteun. Dankie.

Arno S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Arno S
Enkelreisiger

Goedkoop en skoon verblyf naby die see.

Ek vind die plek as 'n baie lekker plek, veral as jy nog jonk is. Daar is baie jong mense van verskillende nasionaliteite wat daar kom bly. Hulle het 'n baie veilige plek en die fasiliteite is baie goed. Hulle het 'n lekker bar op die perseel en die atmosfeer is baie gesellig. Hulle is ook loopafstand van die see en by naby winkels.

Marius B - Jun 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marius B
Saam met vriende

Kamer het geen gordyne gehad nie.

Geen lopende water in die kamer nie. Daar was kontrakteurs wat die kombuisarea geteël het, so ek neem aan dit was 'n eenmalige voorval.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Room had no curtains.

No running water in room. Contractors were re-tiling the kitchen area so I assume this was an isolated incidence.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Dawid F - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dawid F
Enkelreisiger

Dit was verstommend lekker by Saltycrax.

Sien gerus die sterre.

Marionette V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marionette V
Gesin met tieners

Heerlik gebly.

Goeie ontvangs, skoon, netjiese kamer, stapafstand van eetplekke en winkels af. Vriendelike mense en 'n lekker atmosfeer!

Liezl D - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezl D
Gesin met klein kinders

Netjies!

Ons is baie vriendelik ontvang en als was skoon en netjies. Daar was net nie iets vir die kinders om te doen op die perseel self nie, maar gelukkig het Litchi, Fred en die ander hond hulle besig gehou.

Vicci S - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Vicci S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en goed geleë.

Baie lekker oorgebly.

Yolandi D - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik gebly, sal verseker weer van Saltycrax gebruik maak.

Ons het baie lekker gebly. Nie eers die kragonderbreking kon die gees demp nie. Het ons kussing daar vergeet, het die Maandag vir Shona gekontak en teen Vrydag was dit terug by ons in Hermanus. Sien julle gou weer.

Carmon C - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Carmon C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is pragtig en het dit maklik gevind.

Die kombuis was vuil a.g.v ander besoekers, maar ek sal dit beslis aanbeveel by vriende.

Zeenath K - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zeenath K
Saam met vriende

Clean, safe, and in a convenient location

As above.

Anami M - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anami M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam!

Beslis aan te beveel vir vakansiegangers!

Yolandi D - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D

Ons het heerlik gebly!

Ek en my ma het oornagplek gesoek vir een aand gedurende die feesseisoen en het verskeie opsies oorweeg, maar almal was vol geboek. Ons was baie gelukkig om plek te kry by Saltycrax Backpackers in hul en suite-dubbelkamer die aand voor ons vertrek. Ek was eers skepties om my ma daarheen te vat omdat rugsakreisigerslosies meer gemik is op die jonger reisiger, maar ons was aangenaam verras oor die rustigheid en het heerlik gebly. LekkeSlaap se diens was soos altyd puik en daar was geen probleme nie.

Andra M - Nov 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andra M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gesellig.

Vriendelik en hulpvaardig... kamer skoon en netjies. Ons het ons tydjie daar baie geniet.

Senzeni T - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Senzeni T
Gesin met tieners

Its the best.

My family & I enjoyed our stay @ Saltycrax. It's safe, clean and close to most Cape Town attractions. We would stay there again when we next visit Cape Town.

Issie N - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Issie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker. Kan hierdie verblyf aanbeveel.

Vriendelike ontvangs. Alles baie netjies.

Cameron B - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cameron B
Saam met vriende

Great place

Great stay.

Jack D - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jack D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice

Very nice place, will go back any time.

Pierre J - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Pierre J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie waarde vir geld!

Sien die sterre hieronder.

Karin H - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karin H
Saam met vriende

Baie goeie waarde vir geld, voel sommer dadelik tuis.

As ons 'n probleem sou he, is daar dadelik 'n oplossing gesoek. Die mense is baie vriendelik en hulle ontsien niks om dit vir jou 'n rustige, veilige vakansie te maak nie. Ek sal enige tyd weer van Saltycrax gebruik maak!

Willie V - Nov 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Willie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ons het ons verblyf baie geniet en kan dit met vrymoedigheid aanbeveel.

Sulke plekke maak dit vir die gewone besoeker aan die Kaap meer bekostigbaar: geen fieterjasies nie, net 'n gerieflike slaapplek.

Cathy V - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cathy V
Besigheidsreis

Friendly helpful staff,,,wonderful settings,,,,central to shops restaurants yet peaceful

Super friendly, helpful staff. ZAlways a great atmosphere at Saltycrax. Beautiful garden, peaceful surroundings, yet central to all the shops and restaurants.

Koketso M - Mrt 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koketso M
Saam met vriende

It was great staying here, the people are very friendly, I loved, loved, loved it!!!

Saltycrax is a very chilled place, and we enjoyed our stay. I would return here anytime I have to visit Cape Town. The people that work here are very welcoming, and friendly as well.

was R560
Vanaf R392
per nag (vir 2 persone)
was R560
Vanaf R392
per nag (vir 2 persone)
was R560
Vanaf R392
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Briza-weg 20, Table View, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJljxrMFbE2wVTuuGazNdTYX22IVcMQX2Fn01UYkN6KV6jhYnR8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R560, nou Vanaf R392  per nag (vir 2 persone) 29 5 1 5 20 Briza Road Table View 7441 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 11:00 -33.821098199709 18.482754198742
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za