Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vrugtegeur Guest Farm

Selfsorg
Samuel Bosman Manor
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 8 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Samuel Bosman Manor is 'n bekoorlike plaashuis wat selfsorgverblyf op Vrugtegeur Guest Farms in die skilderagtige Koo-vallei bied. Die plaas is 45 km buite die dorp Montagu op die R318. Die plaashuis bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers. Drie van hierdie slaapkamers het 'n dubbelbed en die vierde slaapkamers het 2 enkelbeddens. Twee van die kamers het badkamers met toilette en storte en dan is daar nog 'n volledige badkamer met 'n toilet, stort en bad. Die kombuis is met 'n yskas, gasstoof, oond, mikrogolf en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea, kaggel en 'n TV. Daar is 'n binnebraai-area met 'n etenstafel met sitplek vir 8 en 'n rusbank. Ander geriewe sluit gratis WiFi, 'n pizza-oond, tafeltennistafel, haardroërs en parkeerplek op die perseel in.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die tariewe per eenheid/slaapkamer is en dat kamers wat nie bespreek is nie gesluit sal wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
JS Rossouw
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 14 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

JS Rossouw bied slaapplek aan 14 gaste en beskik oor 5 slaapkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n dubbelbed en 'n stapelbed, en 'n slaapkamer met net 'n dubbelbed, en die laaste 2 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die badkamers het stort- of badgeriewe. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en ketel toegerus. Gaste het toegang tot 'n TV en gratis WiFi.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Dubbelbed Stapelbed
Slaapkamer 4
Plek vir 4 mense
1 xDubbelbed
1 xStapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Let asb. dat die tariewe per eenheid/slaapkamer is en dat kamers wat nie bespreek is nie gesluit sal wees.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: R318, Vrugtegeur Plaas, Koo Vallei, Montagu, 6720, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe1d30a5c760366f3c6a97de1ecddba3503e3095cc8e8a76282adbf5307966749213244f37306253e615c7bfb7f2d35e3d0fa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag, vir 2 mense R318 Vrugtegeur Farm, Koo Valley 6720 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.647021911186 19.793208550568
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem