San Gabriel Homestead

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Michael T
Lang verblyf
5.0
Mei 2025

It was a fabulous experience. The accommodation at San Gabriel was top notch. Our group thoroughly enjoyed the Dutch Homestead theme. The manager was very hospitable and made time to show our group around the property, interact with the animals, and went above and beyond to serve the group.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Apr 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Tranquil country cottage homestead. Beautiful cottage. We enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kayleigh B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Beautiful stay, very friendly hosts. Lovely cottage, beautiful surroundings, stunning pool, and large kitchen area. The bathroom was beautiful with a stunning bath. There was also Netflix on the TV, which was a plus. Unfortunately, it was summer, so we couldn't make use of the beautiful fireplace, but there was also air conditioning. A lovely tranquil environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhardus V
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2024

Soos bo. Ja, klassieke plek, natuur, stilte.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carin S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Magnifico! Absoluut! Lekker. Lekkerder. Lekkerste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2023

Alles goed gewees. Alles was reg, ontvangs was goed en ek is toegelaat om vroeër in te boek a.g.v. 'n troue waarheen ek moes gaan - dit is baie waardeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robin R
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2023

Tranquility of the farm and excellent host. Will definitely be back. The hospitality of Renier, the quality, of the accommodation and the peaceful surroundings will be remembered.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paula S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Beautiful setting. Amazing cottage, so comfortable with everything we needed. Would have loved to stay another night to get the full experience of the farm and surroundings. Upon arrival, we were very pleasantly surprised with the farm and our cottage. So much more than we needed. Such beautiful surroundings and views. The location of the farm is perfect too.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heinz M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Des 2023

Die opstal wat jou terugroep. San Gabriel Homestead was omtrent ‘n aangename verassing tydens ons onlangse besoek aan Stellenbosch. Die ligging van die opstal is gemaklik naby aan die hoofpad tussen Stellenbosch en Somerset Wes, alhoewel jy heeltemal onbewus is daarvan wanneer jy eers op die plaas aankom, omrede jy slegs die Helderberg en die veld om die voetheuwels sien. ‘n Mens voel asof jy deel van die plek se geskiedenis word, sodra jy jou intrek geneem het. Die eenheid waar ons tuisgegaan het is smaakvol gemeubileer met antieke, dog praktiese stukke, wat ‘n ouwêreldse gevoel skep. Dié karaktervolle eenheid was silwerskoon en het alles gehad wat ‘n mens kan nodig kry. Ons is met ons aankoms welkom geheet deur die gasheer en gasvrou. Van die vriendelikste mense wat ‘n mens ooit kan ontmoet. ‘n Besondere woord van dank gaan aan die gasheer wat ‘n item wat ons agtergelaat het met ‘n koerier aan ons terugbesorg het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Shanè Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 31 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R44, Farm San Gabriel Homestead, Stellenbosch, 7160, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA31088cb32de48e408c9b835db3360edc92a1c3d118ac926caab3690050a576c7554aa0b887879ae0a90385ddea0d8c6ab260?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 37 5 1 5 R44 Farm San Gabriel Homestead 7160 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.028904444871 18.828313350677

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang