Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3402

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Caron Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 22

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 8 resensies vir San Lameer Villa 3402
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Stephanie J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephanie J
Gesin met tieners

Uitstekende vakansie bestemming.

Ons het verskriklik lekker gebly by San Lameer en die villa het alles wat jy nodig het. Behalwe van die paddas wat baie raas in die aand het ons lekker geslaap ook . Ons sal definitief San Lameer weer sien! Daar is soveel om te doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlaine D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlaine D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike, ruim en goed versorgde villa met alles wat jy nodig het vir 'n heerlike vakansie. Trixie, die huishoudster, is 'n juweel en het baie mooi na ons gekyk. Dankie ook aan Caron vir die goeie kommunikasie, ons sal definitief weer Villa 3402 bespreek.

Heerlike privaat villa.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle D - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle D
Gesin met klein kinders

The best ever.

It was stunning. Worth every bit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolas S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolas S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great!

Amazing place, amazing unit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thelma B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thelma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige atmosfeer, lieflike eenheid, pragtige natuur, mooiste oord!

Eenheid uitstekend ingerig met alles wat jy nodig kan kry vir 'n heerlike vakansie. Lugversorging was regtig 'n seëning, aangesien dit vreeslik drukkend was! Trixie was baie vriendelik en behulpsaam. Heerlik gekuier op die stoep en die fluitende eende vroegaand dopgehou! Fantastiese ligging. Rustig, naby die strand. Pragtige eenheid in 'n stunning paradys oord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred C
Saam met eggenoot / lewensmaat

San Lameer bly 'n staatmaker-vakansie.

Die eenheid is goed versorg. Die eienaar sal seker op 'n stadium moet geld spandeer om linne en handdoeke te vervang. Dit bly 'n lekker vakansiebestemming. Die see is loopafstand van die eenheid af. Die hotel is gemaklik en kospryse billik. Die kontakpersoon vir die spesifieke eenheid is moeilik om telefonies te kontak. Het met ons aankoms vir 4 ure gesukkel om haar te kontak. Ek kan die eenheid sterk aanbeveel. Die skoonmaker is aangenaam en baie gewillig. Ons sal beslis weer gebruik van die eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie-helene S - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-helene S
Gesin met klein kinders

Wonderful stay.

Beautiful house located along an overgrown pond, which makes it feel very private. The house is build many years ago but is therefore very spacious and the bathrooms still have wonderful powerful shower over a bath. The owner and housekeeper Trixie where very accommodating and reacted straight away. What we didn't realised when booking is how much there is to do on San Lameer. Mountain biking, swimming pool, beach, playground, mashie golf, etc., we were happily surprised by this. Therefore we will be back again, as we truly had a wonderful stay. Thank you!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Villa 3402 se terugvoer

Thank you so much for your fabulous review. So glad you enjoyed your stay.

San Lameer Villa 3402
Shaun D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun D
Gesin met klein kinders

Amazing villa that exceeded our expectations!

We have stayed at 2 other villas before and this one was by far the nicest. We especially loved the big open plan living space, the view from the large patio overlooking the duck pond, the location close to the beach and the big screen TV (with DStv Explora) and DVD player. What a comfortable unit and the maids (Trixie and Cynthia) were fantastic too - friendly, efficient and unobtrusive while doing a brilliant job cleaning. We will certainly be back!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 615
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 615
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 615
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidkusweg, San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9616950a3eda113109a3c7933b1b111939641a31fa1c6f634bc621cb8572f40448277d7d49b2a7bd541085b6b203dfc88fc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 615 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 South Coast Road San Lameer Golf Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -30.944196788662 30.301076477432
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem