Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 3402

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidkusweg, San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Villa 3402 is in San Lameer Estate geleë. Dié tropiese paradys bied direkte toegang tot 2 asemrowende Blouvlagstrande en vermaak vir die hele gesin. Die afgeleë eenheid het 'n groot onderdakstoep met braaigeriewe en 'n uitsig oor 'n dam met vis en 'n ryk voëllewe.

Hierdie eenheid het 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Daar is 'n koningingrootte-bed in die boonste slaapkamer, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed. Linne en badhanddoeke word voorsien (bring asb. jou eie swemhanddoeke saam).

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n stoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en wasmasjien. En die gerieflike sitarea het 'n platskerm-TV met DStv-kanale wat aan die TV in die hoofslaapkamer gekoppel is. Die eenheid het onbeperkte WiFi.

San Lameer het 2 swembaddens, 'n skoonheidspa, kroeg, restaurant, tennis- en muurbalbane, en heelwat ander doendinge is beskikbaar. 'n Gholfkarretjie met 2 sitplekke kan teen ekstra koste gehuur word. Die sleutels en 'n kaart van die landgoed kan by ontvangs by die hoofhek gekry word (dit is 24/7 oop).

Elke villa het 'n tweeplaat-gasstofie en ketel, batteryligte en 'n ononderbroke kragtoevoerstelsel vir die WiFi.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Skoonheidskliniek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gimnasium
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Caron Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 23

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Suidkusweg, San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 3402 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Suidkusweg, San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9616950a3eda113109a3c7933b1b111939641a31fa1c6f634bc621cb8572f40448277d7d49b2a7bd541085b6b203dfc88fc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 South Coast Road San Lameer Golf Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -30.944196788662 30.301076477432

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang