Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Modern Apartment

Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 14 Feb 2024 tot 30 Nov 2024.

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Erf 33 San San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 995 R2 246 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Modern Apartment is 'n bekoorlike selfsorg-villa op die San Lameer Estate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal. Die villa is ideaal vir 'n gesin of groep vriende op soek na 'n kuswegbreek.

Die villa strek oor 'n paar verdiepings en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging. Dit bied slaapplek aan 6 gaste. Die hoofslaapkamer op die boonste verdieping het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer is op die onderste verdieping en het elkeen 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n handstort.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër toegerus. Daar is ook 'n etenstafel met 6 stoele in die eetarea. Die sitarea het lugversorging, gemaklike sitplek en 'n TV. Dit lei na 'n privaat dek met 'n buite-sitarea en ingeboude braaigeriewe. Veilige parkeerplek op die perseel, watertenks en 'n draagbare gaskooktoestel is beskikbaar.

Die kompleks spog met 2 varswaterswembaddens, 'n 18 putjie-gholfbaan, restaurante, 'n spa, biblioteek en 'n geriefswinkel. Die Blouvlag-hoofstrand is naby die eenheid en het 24 uur-sekuriteit, lewensredders en haainette sodat gaste veilig kan swem.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Modern Apartment sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 92

Resensies 443

Jaar gelys 9

Ligging

  • R61, Erf 33 San San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 995
R2 995 R2 246
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 995
R2 995 R2 246
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, Erf 33 San San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa437d21fd6db4483b2d8434eb398eec331256570d0add0c488f10585741b0b9db2027446815d6efe2df95740de0c2cb30455?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 995 nouVanaf R2 246 per nag (plek vir 6) R61 Lot 33 San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.944164967762 30.3006257157
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem