Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Soul

Selfsorg
Winteraanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.

  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 100 R1 575 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Soul is 'n selfsorgvilla op die rustige San Lameer Landgoed, 'n gewilde gholflandgoed in Southbroom.

Die villa is geskik vir 6 gaste en het 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede en derde slaapkamers het beide 2 enkelbeddens en gebruik die badkamer wat 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n toilet het. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfood en 'n skottelgoedwasser. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Gaste kan etes by die toonbank wat stoeltjies het nuttig. Die leefarea het 'n etenstafel met 6 stoele, gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea lei na 'n privaat stoep wat buitemeubels en braaigeriewe bied.

Die landgoed bied 'n hotel met 'n spa en 'n restaurant, 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n rolbalbaan, tennisbaan, muurbalbane, 2 swembaddens, 'n strandmeer met roeibootjies, voëlkykroetes, bergfietsroete en direkte toegang tot die strand wat lewensredders het.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Soul sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Selfsorg

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.4 uit 5van 2 resensies vir San Lameer Soul
Netheid
3.5/5
Diens
2.5/5
Ligging
3.5/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
2.5/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 92

Resensies 443

Jaar gelys 9

Ligging

  • R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Soul het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
R2 100 R1 575
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 100
R2 100 R1 575
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e6c2a9903ca0badd8245d2f04d5d7d1c0adfa1136d2b17aeff9c5295d4be130079a995c9481c154a851dd42c53ae2e758af?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 575 per nag (plek vir 6) 2 5 1 4 R61 San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -30.94202138993 30.297204230541
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem