Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Superior View

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Superior View is 'n bekoorlike villa wat selfsorgverblyf in die San Lameer Estate aan die Suidkus van KwaZulu-Natal bied. Hierdie villa is ideaal vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n kuswegbreek.

Dié tweeslaapkamervilla is op die derde verdieping en bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en gaste gebruik 'n aparte badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Beide slaapkamers het lugversorging.

Die kombuis het 'n toonbank met stoele en is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf en skottelgoedwasser toegerus. Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Dit lei na die privaat dek met 'n etenstafel buite en ingeboude braaigeriewe met 'n see-uitsig. Een onderdakparkeerplek is beskikbaar.

Die kompleks spog met 2 varswaterswembaddens, 'n 18 putjie-gholfbaan, restaurante, 'n spa, biblioteek en 'n geriefswinkel. Die Blouvlagstrand is naby die verblyf en het 24 uur-sekuriteit, lewensredders en haainette.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Superior View sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 92

Resensies 443

Jaar gelys 9

Ligging

  • R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R6 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61, San Lameer Estate, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8dd3e1602ef4fc62db98056cf3a26d715fc3354a613e222eb2082f945ea022fa0a41fe491e685cbc992d0e62efbbb0a3fe57?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 500 per nag (plek vir 4) R61 San Lameer Estate 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.942268018523 30.295970765842
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem