San Lameer Villa 14304
Kry 15% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 13 Mei 2024 tot 30 Jun 2024.
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R7 475R6 354 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
San Lameer Villa 14304 is 'n eksklusiewe selfsorgvilla op San Lameer-landgoed. Hierdie subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls, aan die Suidkus van KwaZulu-Natal Natal, het iets om die hele gesin te bied. Die natuurbewaringsgebied van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villa's en direkte toegang tot 2 Blouvlagstrande.
Dié villa het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die tweede en derde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Die oorblywende slaapkamers het elk 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort of 'n bad. Elke slaapkamer het lugversorging en bied direkte toegang tot 'n balkon wat spog met 'n uitsig oor die landgoed. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het lugversorging en 'n sitarea, 'n eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel vir 6 gaste. Die sitarea het 'n gemaklike sitkamerstel, 'n koffietafel en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n kroeg met lugversorging, 'n TV en 5 stoele. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n onderdakstoep, wat spog met asemrowende uitsigte oor die lowerryke omgewing. Hierdie stoep het 'n privaat swembad, Jacuzzi, gerieflike sitkamerstel, 'n ingeboude braai en 'n etenstafel waar gaste 'n al fresco-ete kan geniet. Gratis, veilige parkeerplek is beskikbaar.
Gaste kan by die landgoed se gemeenskaplike swembaddens ontspan of die pragtige uitsigte geniet. San Lameer bied ook uitgestrekte lowerryke omgewing, tuine vir piekniek, 'n speelarea vir kinders, fietse te huur, 'n visdam en 'n voëlkykdam. Gaste kan ook die gemeenskaplike braai-areas en staproetes geniet.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Villa 14304 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- 24-uur Ontvangs
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Kinderoppasser Op Versoek
- Swembad
- Jacuzzi
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Swem
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Marieta Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 67
Jare op LekkeSlaap 7
Ligging
- San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Sanlameer Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: San Lameer-landgoed R61, San Lameer Villa, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom