LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 1908 | LekkeSlaap
+9

San Lameer Villa 1908

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 1908, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

San Lameer Villa 1908 is in San Lameer Landgoed geleë. Dié subtropiese paradys is aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë en spog met ryk voëllewe, plantegroei, wild en doendinge vir die hele gesin. Die 200 hektaar-bewarea bied 'n 18 putjie-gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en 'n kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 skilderagtige Blouvlagstrande.

Die villa het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en lugversorging. Die badkamer beskik oor 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, breekware en eetgerei in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoeltjies. Die sitkamer het 2 gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n lieflike balkon met buitemeubels en braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 1908 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Stapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xStapelbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir San Lameer Villa 1908
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 1908, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 1908 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 350
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed R61, San Lameer Villa 1908, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5jpwuuCos3jonFLvPiZq5kUsP1bMv762lvJ10s487tEji98PjY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 350  per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 1908 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-22:00 10:00 -30.943333683926 30.294992923737
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!