LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 2001 | LekkeSlaap
+14

San Lameer Villa 2001

4 resensies
Selfsorg
Weeksdagaanbod 25% af

Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vanaf 14 Jan 2020 tot 2 Des 2020.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 250 R938 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Villa 2001 is 'n selfsorg-villa op die San Lameer Gholflandgoed.

Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 stapelbeddens.

Die oopplan-leefarea het lugversorging en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, stoof, oond en 'n wasmasjien toegerus is. Daar is ook 'n etenstafel en die leefarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.

Die leefarea lei na 'n beskutte patio met 'n ingeboude braai en die patio grens aan die groot grasperk aan die voorkant van die eenheid.

Die landgoed lei na die Marina Beach Blouvlagstrand en bied ook 'n 18 putjie-gholfbaan en 'n 9 putjie-mashiebaan. Gaste het ook toegang tot 3 muurbal- en tennisbane, 2 swembaddens en die restaurant en spa by die hotel.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 2001 sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir San Lameer Villa 2001
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • San Lameer-landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 2001 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 250
Vanaf R938
per nag (plek vir 4)
was R1 250
Vanaf R938
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvdArm80L6Cx5DUx8YTFh85pkp5KqqxaawtLtVA7V0zVemPv07v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 250, nou Vanaf R938  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 San Lameer Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -30.94414914332 30.297212381801
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!