LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by San Lameer Villa 2001 | LekkeSlaap
+14

San Lameer Villa 2001

4 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir San Lameer Villa 2001
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Alan V - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan V
Gesin met tieners

Lekker ruskans met baie om te doen.

Alles baie lekker. Strand het net eendag ongelukkig menslike afval gehad wat ons afgesit het. Ons het baie van San Lameer gehou en daar is baie om die kinders mee besig te hou. Ons wil graag weer soontoe gaan. Ons was egter bekommerd omdat dit nie lyk of die meerderheid huise goed in stand gehou word nie. Daar was reuse kokkerotte in ons huisie wat ons ook effens onrustig laat slaap het. Ons was baie dankbaar vir die air con in die huisie want dit was baie warm.

San Lameer Villa 2001's terugvoer

Goeiedag Alan,

Baie dankie vir jou terugvoer.

Wees verseker dat die oord tans besig is om elke lot oor te doen en is dat daar 'n volledige lys van opgraderings vir die volgende 5 jaar beplan is.

Ons vra ook om verskoning vir die kokkerot. Wees verseker dat elke eenheid in die oord kwartaaliks deur professionele plaagbestryders behandel teen word kokkerotte, maar ons sal verseker van ons kant af dophou en verdere stappe neem.

Ons sien uit daarna om weer van jul te hoor, ons is baie bly julle het die wegbreek geniet.

San Lameer Villa 2001
Wandi O - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wandi O
Gesin met klein kinders

San Lameer was wonderlik, maar die villa was afgeskeep en die meubels, veral die bed, oud en verwaarloos.

Baie lekker vakansie gehou, was heerlik om so naby die swembad te wees, maar die villa se braaigeriewe was nie lekker nie, daar is nie 'n skoorsteen nie en die rook trek in die huis in. Die hoofslaapkamer se bed is ongemaklik, oud en uit geslaap. Die kamer met die stapelbeddens se leertjies is los, dit maak dit baie gevaarlik vir kinders.

San Lameer Villa 2001's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, Wandi. Dis die enigste manier hoe ons kan verbeter. Ons gee gerus aandag aan jou klagtes en wil jou gerus stel dat die eenheid intussen 'n opgradering ondergaan het, wat heelwat nuwehede insluit. Ons sal die nuwe foto's in die volgdene paar weke plaas.

Nogmaals dankie vir die terugvoer, ons sien uit daarna om weer van julle te hoor!

San Lameer Villa 2001
Jeanine T - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine T
Gesin met klein kinders

Baie lekker, perfek geleë in San Lameer.

Behalwe vir die stort wat nie 100% werk nie, was dit 'n fantastiese naweek.

San Lameer Villa 2001's terugvoer

Baie dankie Jeanette, ons waardeer die terugvoerig en gaan verseker aandag gee aan die die stort, dankie dat jy ons bewus gemaak het hiervan. Weet verseker, jul is meer as welkom in die toekoms. Sien uit om jul weer te huisves.

San Lameer Villa 2001
Nadia S - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia S
Gesin met klein kinders

Veilig, rustig en familie vriendelik met baie vakansie aktiwiteite.

Dit was 'n vakansie om te onthou by Sanlameer, die verblyf was heeltemal voldoende vir ons gesin, loop afstand van die swembad op die oord, baie speelplek vir die kinders, mooi wild om na te kyk. Almal by die oord is baie behulpsaam en daar is baie aktiwiteite om te doen sonder om die oord te verlaat.

was R1 250
Vanaf R938
per nag (plek vir 4)
was R1 250
Vanaf R938
per nag (plek vir 4)
was R1 250
Vanaf R938
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer-landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAvdArm80L6Cx5DUx8YTFh85pkp5KqqxaawtLtVA7V0zVemPv07v?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 250, nou Vanaf R938  per nag (plek vir 4) 4 5 1 5 San Lameer Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-23:00 10:00 -30.94414914332 30.297212381801
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!