San Lameer Villa 2200
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 18 Jan 2022 tot 30 Nov 2022 gemaak.
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laer Suidkus-weg, San Lameer Villa 2200, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R950R713 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
San Lameer Villa 2200 is op die San Lameer-landgoed. Dis aan die Suidkus van KwaZulu-Natal en is 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls. Die natuurbewarea van 200 hektaar spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant, kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 pragtige Blouvlagstrande.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n gekombineerde leefarea, slaaparea en kombuis. Die eenheid het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het ook 'n rusbank en 'n platskerm-TV met DStv en onbeperkte WiFi.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus. Die privaat stoep het 'n etenstafel en 'n draagbare braai.
Slaapplek
’n Bespreking by San Lameer Villa 2200 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Masseer- en Skoonheidsterapie
- Restaurant op Perseel
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Ligging
- Laer Suidkus-weg, San Lameer Villa 2200, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Gaste dink San Lameer Villa 2200 het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Southbroom Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Laer Suidkus-weg, San Lameer Villa 2200, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom