Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2414

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 92

Resensies 443

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir San Lameer Villa 2414
Netheid
3.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
3.7/5
Hennie B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Hennie B
Gesin met tieners

Die foto's doen geen reg aan die toestand van die eenheid nie. Ons het drie dae voor ons bestemde vertrektyd uitgetrek en huis toe gegaan aangesien ons nie langer kans gesien het om daar te bly nie!

Die eenheid is regtig in 'n verwaarloosde toestand. Die sitkamerbanke is vuil, die woonstel het 'n totale verf nodig. Die stortkop in die hoofslaapkamer is so oud dat dit afgebreek het toe ons dit regop probeer draai het. Daar is 'n muf bedompige reuk in die hele eenheid veral in die agterste hoofslaapkamer. Beide stortdeure lek water as jy stort en mag die rede wees vir die bedompige reuk. Die lugversorgingtoestelle was wel effektief wat help as jy dit aanhou om die bedompige reuk te verwyder. Dit is duidelik dat die bestuurder op die perseel nie die nodige inligting deurgee aan hoofkantoor oor die toestand van die eenheid nie. Ons gaan al vir 20 jaar Sanlameer toe en dit was regtig nie 'n aangename ondervinding nie agv van die eenheid 2414.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Thinus D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thinus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

San Lameer is 'n iddiliese plek vir vakansie met genoeg buitemuurse aktiwiteite om enige persoon tevrede te stel.

San Lameer bied uitstekende sekuriteit, veilige strand en ongelooflike baie buitemuurse aktiwiteite - gholf, tennis, muurbal, rolbal, roei, voëllewe.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolette J - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicolette J
Gesin met klein kinders

Rustig, sentraal.

Rustige kuier saam gesin, loop afstand vanaf see en restaurant, skoon, netjiese verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wian D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wian D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Safe, clean accommodation.

Villa 2414 was clean and neat. Very safe estate. Monkeys can be a problem - lock your windows!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ingrid A - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ingrid A
Gesin met klein kinders

Lovely location. Neat facilities.

Southbroom is a beautiful location. the villa is located in the San Lameer Resort within relative walking distance from the beach. Safe, secure and restful environment for families to enjoy.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien C - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien C
Gesin met klein kinders

We will return to San Lameer.

Shower shield in main bathroom leaked a lot. Aircon needs maintenance. Noisy and does not work well. One wardrobe was full of stuff. Not usable for guests. Kitchen needs a deep clean. Drawers etc. Very well-equipped. Size: ideal for 4 people only. Food and service at clubhouse disappointing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R2 175
R2 175 R1 631
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 175
R2 175 R1 631
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 175
R2 175 R1 631
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Gholflandgoed, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA096bc9b9c3b09d4deb7256d27c45f03944fc0c3078088af2e2c454686b3decbd3ceb592f9862819cca39a78ac3941949eaf1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 175 nouVanaf R1 631 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 San Lameer Golf Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.942568058858 30.29808849659
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem