LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Two Bedroom Superior 2417 | LekkeSlaap
+10

Two Bedroom Superior 2417

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2417, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 275 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

San Lameer Villa 10307 is in die San Lameer Villa-landgoed en is aan KwaZulu-Natal se Suidkus. Die subtropiese paradys spog met wild, fauna, flora, 'n verskeidenheid voëls, en bied iets vir die hele gesin. Die 200 hektaar-bewarea beskik oor 'n 18 putjie-kampioenskap gholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 fantastiese Blouvlagstrande.

Dié huis is toegerus met 'n lugversorging en het slaapplek vir 4. Die huis beskik2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Let asb. daarop dat daar 'n paar trappe in die leefarea is wat van die kombuis na die sitkamer lei sowel as voor die villa.

Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n etenstafel. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër is ook beskikbaar. Die eetarea het stiplek vir 6 en die sitkamer het 'n gemaklike sitstel en 'n platskerm-TV met sekere DStv-kanale en 'n DVD-speler.

Die leefarea lei na 'n onderdakstoep wat 'n buitelug-etenstafel en braaigeriewe het.

Let asb. daarop dat daar 'n paar trappe in die leefarea is wat van die kombuis na die sitkamer lei sowel as voor die villa.

Slaapplek

’n Bespreking by Two Bedroom Superior 2417 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Two Bedroom Superior 2417
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2417, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Two Bedroom Superior 2417 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 275
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 275
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R61 San Lameer Estate, San Lameer Villa 2417, Laer Suidkus, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA83LU6cJebQhmGFUfPWdUmtPFGRCCTzbbKFs5PJ8WJoE5QGMdwT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 275  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 R61 San Lameer Estate San Lameer Villa 2417 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.943587 30.2903504
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!