20% af Kry 20% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Jan 2020 tot 2 Des 2020.
Southbroom Akkommodasie by Villa 2502, San Lameer | LekkeSlaap
+21
+21

Villa 2502, San Lameer

1 resensie
Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R1 100 R880 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

San Lameer Villa 2502 is op die San Lameer Landgoed aan die Suidkus van KwaZulu-Natal geleë. Dit is 'n subtropiese paradys met wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Dié 200 ha-natuurreservaat spog met 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, 'n restaurant en kroeg, swembaddens en tennisbane, luukse villas en direkte toegang tot 2 ongelooflike Blouvlagstrande.

Dié villa het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind onder die ouderdom van 6 jaar en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed met 'n dubbelbed onder en 'n enkelbed bo. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, 'n toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is ten volle toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is ook beskikbaar. Die eetarea het sitplek vir 4 gaste en die sitarea het gemaklik sitplek en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die leefarea bied toegang tot 'n patio met braaigeriewe.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa 2502, San Lameer sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa 2502, San Lameer
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • San Lameer Landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Villa 2502, San Lameer het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
was R1 100
Vanaf R880
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8PZMV6iW1QT7jGB50npWIyhUsODsb4OD5DJ1oLVMgN2viUrobF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 100, nou Vanaf R880  per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 San Lameer Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -30.942073452777 30.297153591149
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za