Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Lameer Villa 2502

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Top Destinations Geverifieer

Eiendomme 92

Resensies 443

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 15 resensies vir San Lameer Villa 2502
Netheid
4.1/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Marthinus D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marthinus D
Gesin met klein kinders

Altyd baie lekker in San Lameer se Villas.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha V
Gesin met klein kinders

San Lameer is gerieflik en ontspannend! Die eenheid kort 'n goeie skoonmaak.

Baie lekker gewees, altyd mooi en ontspannend. Geriewe by San Lameer is so lekker vir kinders. Eenheid het 'n baie lekker groot grasperk voor waar kinders lekker kan speel. Die eenheid word nie goed skoongemaak nie. Baie kos en vuilgoed onder die bank van vorige gaste. Daar was ook vir 2 dae nie water nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kesh S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Kesh S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stay was comfortable.

The second room mattress was bowed. We invited an elderly couple to join us for the weekend. We did not expect a bed like that. Shower not fixed, hence water goes onto the bathroom floor. Please look into installing a fixed shower. Property very well cared for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adelle J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelle J
Gesin met tieners

Happy.

We were very happy with our stay. Received the best service from all at San Lameer Villa 2502 and housekeeping was great.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes V
Gesin met klein kinders

Netjies en veilig.

Baie lekker gebly, netjies en veilig. Baie lekker vir kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sihle N - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sihle N
Gesin met tieners

It was a beauful stay, all my family loved it. We would definitely be back.

Some villas around the estate need a touch of fresh paint, some are really looking bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mari V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mari V
Gesin met klein kinders

Fine, but time for improvements.

Only a hand shower in the bath, glass to keep water out is only 20 cm wide, so it was a mess and impossible to shower. So you have to hold the handle in your hand to shower, not good enough for a beach holiday and very difficult for old people to use and get in and out of the bath each time, very slippery. Not one plug worked, not the bathroom basin or the 2 sinks in the kitchen. Bathroom sink leaked into cupboard underneath. Braai rusted through. Bunk bedroom small and stuffy definitely won't call it a 5 sleeper. No hanging space for towels. No shelves to unpack toiletries.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Villa 2502 se terugvoer

Dear Mari
Thank you for your honest reply. We will look into this.

San Lameer Villa 2502
Lizel J - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizel J
Gesin met tieners

Ten volle toegerus.

Netjies en skoon. Het alles wat jy nodig het. Sal definitief weer daar gaan bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Angela E - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angela E
Gesin met klein kinders

Wonderful holiday

Perfect location especially for the kids.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsa W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elsa W
Gesin met klein kinders

Baie lekker en gerieflik.

Netjies en skoon eenheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yvonne S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvonne S

Lekker verblyf, goed toegerus.

Was ontsteld dat skoonmakers hul skoonmaaklappe saam met ons wasgoed in tuimeldroeër droogmaak. Veral gesien in lig van Covid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Adéle V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adéle V
Gesin met klein kinders

Baie lekker naweek!

Die eenheid was baie gemaklik met lugversorging en 'n baie lekker stoep/leef-area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Villa 2502 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer. Dit verbly my altyd as my gaste tevrede hier weg gaan. Julle is model gaste gewees en ons sal julle enige tyd terug verwelkom.

San Lameer Villa 2502
Sonja V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja V
Saam met vriende

Villa baie gerieflik en skoon.

Parkering was klein en vuil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

San Lameer Villa 2502 se terugvoer

Baie dankie vir die eerlikke terugvoer, daarsonder kan ons nie die beste diens lewer wat ons na strewe nie. Ons sal julle voorstel ivm. die eenheid na die eienaar neem en hoop dat in tyd ons die eenheid sal kan opkikker. Ons het reeds die oord in gelig oor die netheid om die eenheid en die parkeer area. Jammer vir die mis verstand oor die kode en onthou indien nodig in die toekoms om ons maar direk te kontak vir `n kode.

Groete.
Villa 2502, San Lameer

San Lameer Villa 2502
Hein B - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Hein B
Gesin met klein kinders

Mooi eenheid in San Lameer, maar kan doen met hersiening.

Die eenheid as 'n geheel was nie sleg nie en ons het ons dit geniet. Die plek was baie stil en ons het te alle tye baie veilig gevoel en rustig geslaap in die aande. Daar is wel 'n paar dinge wat ek glo ons verblyf beter sou gemaak het en die eienaar kan oorweeg om hieraan aandag te gee. Sitkamerbank is baie ongemaklik. Yskas maak baie geraas en is reg langs TV. Oorweeg dalk 'n diens op die yskas. Kombuis kan doen met 'n oorhoofse lig, aangesien die enigste geïnstalleerde lig in die sitkamer geleë is. Om kos te kan maak in die aande moes ons die 'extractor' se lig gebruik, wat nie juis ideaal was nie. Dit sal dalk 'n goeie idee wees om vir gaste 'n paar skottelgoedwassertablette of seep te los; dit maak nie sin vir gaste om 'n hele boks skottelgoedwasserseep te gaan koop vir een of twee maal se gebruik nie. Die skottelgoedwasser is daar en gewone skottelgoedseep word gelos vir gaste. 'n Ophanghak vir sleutels sal ook 'n goeie opknapping wees Die boonste verdieping se houtstoep het inmekaar gesak en lyk slordig as een op die stoep onder sit, aangesien dit baie sigbaar is. Die algemene area rondom die eenheid word nie ordentlik skoon gehou of onderhou nie. Ons verstaan hierdie is nie die eienaar se skuld nie, maar dit kan gerus opgeneem word met San Lameer se bestuur. Daar was baie plastieksakke en bottels wat om die eenheid gestrooi was, moontlik as gevolg van aapaktiwiteite. Die kommunikasie tussen Top Destinations en San Lameer se personeel met betrekking tot toegangskodes vir gaste was ook baie verwarrend. Top Destinations het op ons navrae aangedui ons sal toegangs kodes ontvang op navraag. San Lameer personeel het vir ons laat weet dat ons die eienaar self (direk) moet kontak vir toegangskodes. Ons het op die einde kodes ontvang, maar dit wil voorkom asof daar miskommunikasie is tussen die twee instansies, wat dinge vir ons as gaste baie onseker gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Noel W - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noel W
Gesin met klein kinders

Goed toegerus, skoon en netjies.

Baie goed toegerus, skoon en netjies. Bonus is dat Villa se stoep op grasperk uitloop.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 350
R1 350 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R900
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 350
R1 350 R900
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Landgoed, Southbroom, San Lameer, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1b16a3e0eba9efbe02bef7a5296e3ad3ff7d42989f049f10ac8d13eb163dc8ecf532ae8b9880a6079d34f113927c4d04360f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R900 per nag (plek vir 4) 15 5 1 5 San Lameer Estate Southbroom 4277 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -30.942073452777 30.297153591149
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem