Southbroom Akkommodasie by San Lameer Villa 2504 | LekkeSlaap
+18

San Lameer Villa 2504

5 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Geldig vanaf 15 Jan 2020 tot 2 Des 2020.

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Villa 2504, Laer Suidkus-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 995 R1 397 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

San Lameer Villa 2504 is op die gewilde San Lameer-landgoed geleë. Hierdie subtropiese paradys aan die Suidkus van KwaZulu-Natal het wild, fauna, flora en voëls en bied iets vir die hele gesin. Die bewarea beslaan 200 hektaar en het 'n 18 putjie-kampioenskapgholfbaan, 'n hotel met 'n spa, restaurant en kroeg, luukse villas en direkte toegang tot 2 manjifieke Blouvlagstrande.

Die eenheid is op die tweede vloer en het slaapplek vir tot 6 volwassenes en 1 kind onder 6 jaar en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 'n tripelstapelbed. Die tweede badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, breekware en eetgerei in. Daar is ook 'n ontbyttoonbank met stoele. Die eetarea het sitplek vir 6 gaste en die sitkamer het 'n gemaklike sitkamerstel en 'n platskerm-TV met Premium DStv. Die eenheid word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae.

Slaapplek

’n Bespreking by San Lameer Villa 2504 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tripelstapelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 persone
1 xTripelstapelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 5 resensies vir San Lameer Villa 2504
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • San Lameer Villa 2504, Laer Suidkus-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink San Lameer Villa 2504 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R1 995
Vanaf R1 397
per nag (plek vir 6)
was R1 995
Vanaf R1 397
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: San Lameer Villa 2504, Laer Suidkus-weg, Southbroom, 4277, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJkZGY3MjI3LTczYjUtNDQ1MS05NTM0LTMxOTZhNTQ0N2NhNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 995, nou Vanaf R1 397  per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 San Lameer Villa 2504 Lower South Coast Road 4277 KwaZulu-Natal 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.941985600756 30.297304987907
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za